Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Grass Ridge Boshuise

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Adele C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2025

Fantasties! Die verblyf is nog mooier as op foto's! Ons verwagtinge was oortref met 'n warm tuisgebakte brood en pragtige blomme met ons aankoms! Die eienaar gee aandag aan detail wat mens baie bederf laat voel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Linda S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2025

A great experience. One of my new favourite places. We will be back. I have never experienced such friendly, helpful, accommodating hosts. They went out of their way for anything we needed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Martie V
Kort verblyf
5.0
Des 2024

Familie wegbreek op heerlike stoep in bosse naby die see! Familie van 8 mense saam gekuier op Oesterbaai oor Kersfees. Pragtige plek en ideale opset vir ons familie. Anne is baie hulpvaardig en ons ontvang met heerlike tuisgebakte brood en regte koffie in elke huis. Ons het baie welkom gevoel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Petru K
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Jan 2025

Ongelooflike gasvryheid. Ons is met baie gasvryheid ontvang, die huisie is baie netjies en ons het baie lekker gekuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Anne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 725
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 725
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Farm Grass Ridge, Oesterbaai, 6300, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA57e5992b755a471edc801aaeb4f8dc82c0096b6cb7ba21947c536c0642f8913da305b345edcbbc8df84aab24ed0ba79479ee?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 725 per nag (plek vir 4) 4 5 1 5 Farm Grass Ridge Oyster Bay 6300 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.161272222222 24.658627777778

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang