Harmonie Kothuis op Vredenheim wynplaas
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
-
Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe wat ’n mikrogolf en ketel insluit
Handdoeke en Melk, koffie en beskuit is ook ingesluit.
Huisreëls
Inklok is slegs tot 19:00. Moet asseblief nie hierdie eiendom bespreek as jy later wil inklok nie.
Rook nie binne die eenheid nie asseblief.
Neem asseblief kennis dat ons as eienaars 'n gedeelte van die tuin moet kom natmaak of soggens tussen 9vm en 10vm of saans tussen 5nm en 19:30 nm.
Die besproeiingstelsel gaan Maandag Donderdag- en Saterdagaande om 18:50 vir 20 minute aan.
Ander dele van die tuin sal ons in die somer met die hand natmaak aangesien die besproeiingstelsel nie oral is nie
Vullisverwydering is Dinsdagoggende en Louis sal soggens 07:30 die erf binnegaan om die Munisipale asblik te kry.
Wifi is goed en sterk en is nie opgedateer nie.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Vredenheim-wynlandgoed, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang