Gracious Greet
- Kapasiteit: 15 persone
- Geen kinders onder 17
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 33 Beach Road, Nahoon, East London, 5200, Oos-Kaap
- Vanaf R650 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Gracious Greet bied gerieflike oornagverblyf in die hartjie van Nahoon, Oos-Londen. Dit is 'n uitstekende opsie vir sakereisigers en vakansiegangers, aangesien dit naby plaaslike besienswaardighede is.
Dié gastehuis bied vier slaapkamers met slaapplek vir 2, 'n kamer met slaapplek vir 4 en 'n kamer met slaapplek vir 3 wat almal met 'n koninggrootte-bed ingerig is. Elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet.
Verder het elke kamer 'n yskas-vrieskas, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe. Vir gaste se vermaak is gratis WiFi en 'n TV met stromingsdienste beskikbaar. 'n Werkspasie is ook beskikbaar.
Hierdie eiendom het 'n uitnodigende swembad waar gaste kan afkoel op daardie warm somersdae. Gaste kry veilige parkeerplek op die perseel.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 33 Beach Road, Nahoon, East London, 5200, Oos-Kaap
Sien meer verblyf in Stirling Oos-Londen Oos-Kaap
- Kapasiteit: 15 persone
- Geen kinders onder 17
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 33 Beach Road, Nahoon, East London, 5200, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang