Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Gracias Guest House

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 23 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 10:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Thabo Mbeki-straat, Thabo Mbeki-straat, Mooivalleipark, Potchefstroom, 2522, Noordwes
  • Vanaf R800 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Gracias Guest House is in Potchefstroom op 'n klein landgoed net 1,5 km vanaf die Universiteit van Noordwes geleë. Die gastehuis bied 'n rustige plaasatmosfeer met tarentale wat vry rondloop.

Verblyf by Gracias Gastehuis bestaan uit 3 kamerkategorieë waarvan almal smaakvol versier is en met óf 'n dubbel- en óf enkelbeddens ingerig is. Elkeen van die kamers beskik oor 'n en suite-badkamer met stort, asook alle kamers, het TV's, tee- en koffiemaakgeriewe, verwarmers en yskassies. Die selfsorg-eenhede beskik elk oor 'n kombuisie, 'n slaaparea en 'n klein sitarea.

'n Konferensielokaal vir 50 afgevaardigdes en 'n koffiewinkel op die perseel is by Gracias Guest House beskikbaar. 'n Heerlike ontbyt word by die gastehuis bedien.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 31 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Shani D
Saam met lewensmaat
5.0
Gerieflik, gesellig, netjies & veilig. Gracias is 'n baie netjiese en gerieflike gastehuis. Dis ideaal vir 2 persone en selfs vir groter groepe. Meest...
Sien meer
Feb 2025
Jenine K
5.0
Ontspannend. Baie lekker, sal dit aanbeveel.
Feb 2025
Kirsten W
Saam met lewensmaat
5.0
Great. Great - thank you. We were very happy with our stay.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2025
Christine G
Gesin met tieners
5.0
Baie gasvry en vriendelik. Rustige omgewing. Mooi tuine. Lekker gebly. Sal weer bespreek.
Okt 2024
Adriaan V
5.0
Aangenaam. Baie lekker rustig. Sal weer daar bly.
Jul 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Marieta Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 31

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Thabo Mbeki-straat, Thabo Mbeki-straat, Mooivalleipark, Potchefstroom, 2522, Noordwes
  • Gaste dink Gracias Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Potchefstroom Noordwes
Vanaf
Vanaf R 800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 23 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 10:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Thabo Mbeki-straat, Thabo Mbeki-straat, Mooivalleipark, Potchefstroom, 2522, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGJmNmJhNWM4LWE5Y2QtNDcxNi04YjZjLTlkZjBjNDg2MTBiNQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 31 5 1 5 Thabo Mbeki Street Thabo Mbeki Street, Mooivallei Park 2522 Noordwes 021 201 8901 10:00-19:00 10:00 -26.68244931233 27.103307694197

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang