Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Good Riddin's Beach Cottage

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls

- Geraas moet asb. tot 'n minimum gehou word weens die nabyheid van die bure.
- Geen geraas na 22:00. Ons respekteer ons bure en die buurt.
- Die onwettige aflaai van flieks, reekse ens. is verbode.
- Sluit asb. die deure saans en indien jy die perseel verlaat.
- Geen besoekers word toegelaat tensy dit vooraf gereël is nie. Dit is vir die veiligheid van almal op die perseel.
- Gaste moet asb. hul eie strand-/swemhanddoeke saambring.
- Geen troeteldiere word toegelaat nie. Daar is 'n Yorkshire Terrier wat op die perseel woon.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 1 000
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kariegaweg 9, Kenton-on-Sea, 6191, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2bf944b71fa667ae2d90b36c4233c356f4efbdcd27ddbc3ba7f694c4cbded72b9740f05295ee2d5f82238bc985fd8de69e95?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 4 mense 35 5 1 5 9 Kariega Road Kenton-on-Sea 6191 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.680479024315 26.67777121067

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang