Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Goedemoed Reflect

  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Goedemoed Plaas, Keisie-vallei, 6720, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 200 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Reflect is 'n knus oopplanhuis op 'n plaas 16 km buite Montagu. Hierdie lieflike huis is perfek vir 'n paartjie op 'n spesiale wegbreek ver weg van die gewoel van die stadslewe.

Die kamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en bied 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die kamer beskik oor 'n etenstafel, 'n kaggel en 'n kombuisie wat goed toegerus is vir selfsorg en beskik oor 'n tweeplaatstoof, oond, yskas, mikrogolf, eetgerei en breekware.

Hier kan gaste verjong, in die houtvuur-bubbelbad ontspan en die wonderlike uitsigte oor die Montagu-berge, die plaas en die dam geniet. Of hulle nou die geriewe van hierdie knus huis geniet, sonbaai op die dek of 'n duik in die dam neem, gaste van Reflect is goed op pad na 'n onvergeetlike reis.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Mooi uitsig
Grondpad
Lugversorging
Verwarmer
Volledige kombuis
Kaggel
Braai
Vuurmaakhout
Warmbad
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 36 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Glenn S
Saam met lewensmaat
5.0
Unforgettable. It was a wonderful stay!
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2024
Randell P
Saam met lewensmaat
5.0
Asemrowend. Dit was baie nice. Sal weer moet gaan!
Nov 2024
Carrie V
Saam met lewensmaat
5.0
It was magical. We really had a wonderful time here. It was so secluded and beautiful with everything you needed. I was impressed with ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Nov 2024
Wanda P
Saam met lewensmaat
5.0
Plek om jou siel terug te kry, absolute wonderlike ondervinding. Hierdie is 'n plek waar jy weer jou siel kan vind. 'n Absolute moet om te sien, baie ...
Sien meer
Okt 2024
Marsha A
Saam met lewensmaat
5.0
Completely peaceful. This place is an absolute gem! You are completely on your own, play your music and enjoy the hot tub with the bird...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Laetitia Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 117

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Goedemoed Plaas, Keisie-vallei, 6720, Wes-Kaap
  • Gaste dink Goedemoed Reflect het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Kaapse Wynlande Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R 3 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 3 200
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Goedemoed Plaas, Keisie-vallei, 6720, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA004ab7b549f0f3992353c9167a8cac8d3422ec5dbefdb1c66ded3a418ef7adc828e131bfc85a07206bae583b1d004b587080?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 200 per nag (plek vir 2) 36 5 1 5 Goedemoed Farm Keisie Valley 6720 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.718037806303 20.022571339255

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang