Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Gobabis Guest House

  • Kapasiteit: 15 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lazarette 8, Gobabis, Gobabis, 0000, Omaheke
  • Vanaf R875 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Gobabis Guest House is die ideale toevlugsoord vir beide vakansiegangers en sakereisigers en is die ideale oornagplek op pad na Botswana. Hierdie bekoorlike B&B is in die dorpie Gobabis, 200 km vanaf Windhoek, geleë.

Verblyf word gebied in 'n keuse van 2 enkelkamers, 2 driepersoonskamers, 'n enkelkamer of 'n gesinseenheid met slaapplek vir 6. Elke kamer beskik oor sy eie badkamer, lugversorging, 'n TV, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n yskas.

Gaste kan in die swembad afkoel of 'n braaiplek in die tuin geniet. Daar is gratis WiFi asook veilige parkeerplek op die perseel voorsien.

Doendinge soos bergfietsry, safari's en Boesman/San-toere kan vooraf met die instansie gereël word terwyl nabygeleë besienswaardighede Gobabis Museum en Harnas Wildlife Foundation insluit.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 33 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Amanda V
Gesin met tieners
5.0
Ons sal definitief weer by Gobabis Guest House oorslaap. Heerlik gebly, en selfs 'n swembad om in af te koel.
Des 2024
Yvonne A
Saam met lewensmaat
5.0
Gasvry, veilig, vriendelik en snoesige nagrus. Dit was 'n baie rustige en beleefde area. Ons het ook aandete bestel wat gereed was minute na ons aanko...
Sien meer
Jul 2024
Anneke W
Saam met lewensmaat
5.0
Was perfek. Baie netjies & keurig. Was uiters netjies, goed geleë en baie gerieflik. Dankie.
Jun 2024
Trudie M
5.0
Fantastic! The host is great and was so accommodating with my lateness. Breakfast was fantastic. Such a warm reception.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2024
Marthinus J
Saam met lewensmaat
5.0
Vriendelik, uiters skoon en heerlike ontbyt. Uiters netjies en skoon. Vriendelikste en mees behulpsame gasvrou. Oulikste plek wat sy het ek ek kan dit...
Sien meer
Jun 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Cheryll Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 33

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Lazarette 8, Gobabis, Gobabis, 0000, Omaheke
  • Gaste dink Gobabis Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 875
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 875
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 15 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lazarette 8, Gobabis, Gobabis, 0000, Omaheke
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAEjhYpQQmQWKKqj9FFJA2PFzthw19eKQLR1rsu0eIKbUjqSeXpu?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R875 per nag (plek vir 2) 33 5 1 5 8 Lazarette Gobabis 0000 Omaheke 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -22.455825362025 18.96610762773

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang