Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Geelstertlaan 7

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Danie L
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Great stay, will be back in the future. Had a great weekend. Unit nice and clean. Everything you need is there. Will bring friends next time as well to utilise all the rooms.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Etienne S
Kort verblyf
5.0
Mrt 2024

Baie goed ingerig alles wat jy benodig en meer vir 'n lekke wegbreek langnaweek. Geelstert 7 het aan al ons verwagtinge voldoen vir 'n groep van 8 volwassenes.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ayanda R
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2023

Awesome. The house is very homely and had everything we needed for our stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christo S
1 nag Saam met vriende
4.8
Feb 2023

Mens sal lank en lekker hier kan kuier. Ons het Geelstert 7 gekies as oorslaapplek tydens 'n onlangse 5-daagse fietstoer deur die Overbergstreek. Die huis is modern en ruim: ideaal vir 'n vakansiehuis. Mens sal lank en lekker hier kan kuier. Klantediens was goed. Navrae is flink hanteer en toe daar 'n probleem met die WiFi was, was daar binne 'n kwartier iemand voor die deur om die probleem te kom oplos.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.2/5

Sanelle Geverifieer

Eiendomme 62

Resensies 60

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 727
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R 1 727
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Geelstertlaan 7, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3fcc7461cd7808a3e366c0051b1d917f0ea52b7612e44b87ca80446228a7d2608fa374de682fe6cb60bb819d8c716896dc80?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 727 per nag (plek vir 8) 4 5 1 5 7 Geelstert Avenue Struisbaai 7285 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.809036 20.0481882

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang