Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Gecko Cottage Gastehuis

Gastehuis
  • Kapasiteit: 19 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Voortrekkerstraat 6, Prieska, 8940, Noord-Kaap
  • Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Gecko Cottage Gastehuis is in die stil dorpie Prieska in die Bo-Karoo in die Noord-Kaap geleë. Die dorp skuil tussen die Doornberge en die magtige Oranjerivier.

Die gastehuis beskik oor 8 individueel versierde kamers. Die kamers is ingerig met óf koningingrootte- en óf enkelbeddens. Die kamers beskik oor yskassies, TV's met sekere DStv-kanale, mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe.

'n Heerlike Karoo-aandete kan by die restaurant geniet word deur slegs te bespreek. Gaste kan van die braaigeriewe gebruik maak. Ontbyt is beskikbaar op versoek en teen 'n ekstra koste.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Wasgoeddiens
Alle maaltye beskikbaar
Ontbyt beskikbaar
Mooi uitsig

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 18 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.1
Waarde vir geld
3.9
Diens
4.4
Veiligheid
4.3

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Anemie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 18

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Voortrekkerstraat 6, Prieska, 8940, Noord-Kaap
  • Gaste dink Gecko Cottage Gastehuis het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Prieska Karoo Noord-Kaap
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 19 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Voortrekkerstraat 6, Prieska, 8940, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAjxRYBRY2UK2eTzDyaVh10kPOLT6OJqpz3FUlOJD7OFgYS2mULY?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2) 18 5 1 5 6 Voortrekker Street Prieska 8940 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.669991717751 22.750836893115

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang