Fun @ Beach
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Norfolk Ridge-weg 1, Kenton-on-Sea, 6191, Oos-Kaap
- Vanaf R2 160 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Fun @ Beach is 'n selfsorgvakansiehuis op 'n veilige, omheinde landgoed in Kenton-on-Sea. Dit is gerieflik naby restaurante, winkels en strande geleë en ideaal vir 'n gesin of 'n groep vriende.
Die huis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en die derde slaapkamer het 'n koninggrootte-bed. Die aparte badkamer het 'n bad en 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die kombuis is met 'n gasstoof, oond, mikrogolf, broodrooster, ketel, eetgerei, breekware en 'n yskas-vrieskas toegerus. 'n Wasmasjien en 'n skottelgoedwasser is in die aparte opwaskamer beskikbaar. Die sitarea en eetarea bied gemaklike sitplek en gratis WiFi word voorsien.
Die leefarea lei na 'n sonnige stoep met draagbare braaigeriewe en 'n see-uitsig in die verte. Veilige motorhuisparkeerplek word voorsien.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Bad, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Lana Geverifieer
Eiendomme 15
Resensies 4
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Norfolk Ridge-weg 1, Kenton-on-Sea, 6191, Oos-Kaap
Sien meer verblyf in Kenton-on-Sea Sarah Baartman-distrik Oos-Kaap
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Norfolk Ridge-weg 1, Kenton-on-Sea, 6191, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang