Friendly Stay
Kry 10% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vir verblyf vanaf 10 Mrt 2025 tot 1 Des 2025.
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 12:00 - Adres: 10de Laan 27, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
-
Vanaf
R630R567 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Friendly Stay is 'n knus semi-selfsorgeenheid vir 2 mense in Kleinmond, en is net 1,2 km vanaf die strand en verskeie winkels en restaurante.
Dié oopplan-eenheid is langs die hoofhuis geleë en het 'n privaat ingang. Dit beskik oor 'n dubbelbed en die moontlikheid van 'n kinderbed vir kinders onder die ouderdom van 10, beskikbaar op versoek. Daar is 'n gerieflike badkamer met 'n stort en toilet.
Die kombuis is toegerus met 'n mikrogolfoond, 'n yskassie, eetgerei en breekware, potte en panne, asook tee- en koffiemaakgeriewe, en die eenheid het ook 'n TV. Braaigeriewe is ook beskikbaar.
Kleinmond bied 'n wye verskeidenheid doendinge soos swem, stap, voetslaan, fietsryroetes, visvang en meer. Daar is ook fietse by die verblyf wat gaste kan gebruik.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Gerrit Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 12
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- 10de Laan 27, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
- Gaste dink Friendly Stay het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 12:00 - Adres: 10de Laan 27, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang