Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Fisante @ Breakfast Beach

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2 Fisante Cresent, Vermont, Hermanus, 7201, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 000 per nag (plek vir 10)

Beskrywing

Fisante @ Breakfast Beach is 'n ruim selfsorgvakansiehuis in die hartjie van Vermont, Hermanus. Dit is 'n ideale opsie vir 'n kuswegbreek in die Overberg aangesien hierdie eiendom 'n gedeeltelike see-uitsig bied en stapafstand van 'n klein strand af is.

Hierdie eiendom kan gemaklik altesaam 10 gaste op 'n slag akkommodeer en beskik oor 5 slaapkamers met 5 en suite-badkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en beskik oor 'n volledige en suite-badkamer. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, terwyl die ander slaapkamers elk 2 enkelbeddens het. Die oorblywende badkamers het óf 'n bad óf 'n stort of albei.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook 'n ontbyttoonbank met stoele. Vanuit hierdie kombuis lei 'n etenstafel waar gaste hul maaltye saam kan geniet. Die sitarea het gemaklike sitplek, 'n kaggel en 'n TV. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.

Langs hierdie leefarea is 'n binnebraai-area met nog 'n etenstafel wat 'n wonderlike plek skep vir gaste om ten volle te ontspan. Hierdie ruimte maak oop op 'n balkon waar gaste 'n oggendkoffie kan geniet.

Kamer-opset

5 Slaapkamers 5 Badkamers, 5 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Mooi uitsig
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Ligging

  • 2 Fisante Cresent, Vermont, Hermanus, 7201, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 3 000
per nag (plek vir 10)
Vanaf
Vanaf R 3 000
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2 Fisante Cresent, Vermont, Hermanus, 7201, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA552e501b826ab700fb6fdf72bd7460b229aca7900c00950f4a8d50f6d9117e7f0c5d7d1af00a5df69f06c4cb19e2a9570895?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 000 per nag (plek vir 10) 2 Fisante Cresent Vermont 7201 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -34.4196506 19.1466258

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang