Fig’n Berries
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 57 Lyme Road, St Francis Bay, 6312, Oos-Kaap
- Vanaf R2 550 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Fig'n Berries is 'n plaasstylhuis in 'n afgesonderde tuin met direkte toegang tot St Francisbaai-gholfbaan en bied slaapplek aan 6 gaste.
Die huis beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en bied 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens, terwyl die oorblywende slaapkamer 'n koningingrootte-bed het. Die tweede badkamer het 'n stort-oor-bad, toilet en wasbak.
Die kombuis en eetarea lei na die stoep, wat teen alle winde beskut is en 'n wonderlike ruimte bied om te ontspan en te vermaak. Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en beskik oor 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Op die boonste verdieping is die sitkamer met 'n TV en 'n kantoorarea, met toegang tot die balkon wat oor die tuin uitkyk.
Die eiendom is heeltemal omhein en bied veilige parkeerplek van die straat af.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 57 Lyme Road, St Francis Bay, 6312, Oos-Kaap
Sien meer verblyf in St. Francisbaai St. Francis Sarah Baartman-distrik Oos-Kaap
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 57 Lyme Road, St Francis Bay, 6312, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang