Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ferdi-Sue Accommodation

  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Protea-weg 4, Witsand, 6666, Wes-Kaap
  • Vanaf R950 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Ferdi-Sue Accommodation is aan die monding van die magtige Breederivier in Witsand geleë en bied basiese dog gerieflike verblyf.

Daar is 3 ten volle toegeruste selfsorgwoonstelle naby die see met geen see-uitsigte nie. Die verblyf bied slaapplek aan tussen een en 13 mense. Die eenhede is stapafstand vanaf die swemstrand. Die eenhede het óf 1 óf 2 slaapkamers met óf 1 óf 2 badkamers met storte en hul eie braai-areas.

Gaste kan walviskyk, Julie tot November en 'n verskeidenheid ander doendinge soos see- en riviervaarte, 4x4-natuurroetes, visvang, fietsry, swem, vlieër- en seilplankry asook voëlkyk geniet.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 60 resensies

Baie goed

Netheid
4.1
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.3
Veiligheid
4.5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Jacobus
Ferdinand ...

Eiendomme 1

Resensies 60

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • Protea-weg 4, Witsand, 6666, Wes-Kaap
  • Gaste dink Ferdi-Sue Accommodation het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 950
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R 950
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Protea-weg 4, Witsand, 6666, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGM0ZWJhZDgyLTBiYjAtNDJmNy1hMjI5LTE2YWJiZGZlOWIyMw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 4) 60 5 1 5 4 Protea Road Witsand 6666 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-00:00 10:00 -34.395289755793 20.856242969242

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang