Felicitas Kampering
Beskrywing
Gaste is welkom om hul eie tente of karavane saam te bring. Neem asseblief kennis dat geen ablusiegeriewe beskikbaar is nie. 'n JoJo-tenk met boorgatwater en 'n kraan word voorsien. Elke kampplek kan 4 gaste akkommodeer met óf 2 tente, 1 karavaan en 'n tent, óf 1 voertuig met 'n daktent en 'n bykomende tent op die grond.
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Parkeerplek & toegang
Reëls & veiligheid
Prys sluit in
Tariewe wat vertoon word is op 'n kampeerbasis, en gaste moet hul eie toerusting saambring.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 20 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 08:00 tot 14:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Geluksplaas, Reddersburg, 9904, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang