Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Family Home

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Waverley-weg 99, Waverley, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Vanaf R1 250 per nag, vir 5 mense

Beskrywing

Family Home is 'n pragtige selfsorgvakansiewoonstel met 'n privaat ingang op die eienaar se eiendom wat in die hartjie van Waverley, Bloemfontein geleë is. Dit is 'n wonderlike opsie vir 'n naweekwegbreek aangesien hierdie eiendom 'n uitnodigende swembad het.

Dié woonstel bied gerieflike slaapplek vir 5 gaste op 'n slag en beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n enkelbed en 'n stapelbed. 'n Stort, wasbak en toilet is in die badkamer beskikbaar.

Die leefarea beskik oor 'n kombuis wat toegerus is met 'n induksiestoof, mikrogolf, broodrooster, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook tee- en koffiemaakgeriewe. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n TV. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.

Buite is 'n lieflike patio met sitplek en is 'n wonderlike plek vir gaste om 'n oggendkoffie of 'n skemerkelkie te geniet. Gaste het volle toegang tot die eiendom se swembad en braaigeriewe.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Stapelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
TV
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Michael N
Saam met lewensmaat
5.0
Puik. Baie lekker gebly. Gasvrou was so behulpsaam, niks was te veel moeite nie. Baie dankie.
Jan 2025
Herculaas V
Saam met lewensmaat
5.0
Was baie lekker en ons het veilig gevoel en dis dooie stil om die huis. Was regtig 'n amazing plek. Ons familie het regtig baie dit geniet en die gasv...
Sien meer
Des 2024
Marilet D
Gesin met klein kinders
5.0
Was tuis van 1ste minuut af. Was heerlik om daar te bly en die eienaars is dierbare mense.
Des 2024
Shantel A
Gesin met klein kinders
5.0
Ongelooflike, onbeskryflike ervaring. Die een aand se slaap was onbeskryflik. Ek het die gevoel gekry asof ek by my eie tuiste is.
Nov 2024
Sonja V
Gesin met tieners
5.0
So rustig in 'n besige stad! Sal vir seker weer kom. Baie lekker verblyf!
Nov 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Jealine Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 6 maande

Ligging

  • Waverley-weg 99, Waverley, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Gaste dink Family Home het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 250
per nag, vir 5 mense
Vanaf
Vanaf R 1 250
per nag, vir 5 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Waverley-weg 99, Waverley, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA911f875464de22c0bbd5b015a84bf7ddb88bff9388d8a1bfb2be2e63451c1e4ea996008238e8e1e714b03fc68e9e650418af?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag, vir 5 mense 6 5 1 5 99 Waverley Road Waverley 9301 Vrystaat 021 201 8901 15:00-21:00 10:00 -29.089886916967 26.22805056627

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang