Ezintabeni Karoo Retreat
Beskrywing
Hierdie kamer is ideaal vir 2 gaste en is ingerig met 'n koninggrootte-bed wat op versoek in 2 enkelbeddens omskep kan word. 'n Stort, wasbak en toilet is in die en suite-badkamer beskikbaar. Dit is elegant versier, kompleet met muurpanele, warmwaterbottels en gasverwarmers vir koue winteraande. Die kamer het muskietafweermiddel, omgewingsvriendelike gloeilampe, 'n haardroër en komplimentêre toiletware in die badkamer. Hierdie kamer is nie selfsorg nie, alle etes moet 24 uur vooruit bestel word. Komplimentêre tee/koffie en beskuit.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Kombuis & eetkamer
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Parkeerplek & toegang
Reëls & veiligheid
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Rates displayed are on a room-only basis.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die rondawel-eenheid bestaan uit 1 hoofslaapkamer wat 'n koningingrootte-bed en en suite-badkamer het. Dit spog met 'n leefarea met 'n volledig toegeruste kombuisie en 'n driekwartbed. Van die leefarea af is toegang tot die hoofslaapkamer via die en suite-badkamer of direk vanaf die stoep. Hierdie eenheid is slegs vir selfsorg. Komplimentêre tee/koffie en beskuit.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Leefarea
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Parkeerplek & toegang
Reëls & veiligheid
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Rates displayed are for the unit-only basis. Complimentary tea, coffee, sugar, milk and rusks
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie pragtige herehuis bied 4 slaapkamers met en suite-badkamers, 'n ruim leefarea, volledig toegeruste kombuis, buitebraai 'n lieflike omhul stoep wat uitkyk oor die goed versorgde tuine en die lieflike Karooveld met uitsigte oor die Bamboesberge. Komplimentêre tee/koffie en beskuit. Spyseniering opsies: ⦿ Selfsorg. ⦿ Verskillende ete-opsies kan gereël word (minstens 48 uur voor aankoms)
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Parkeerplek & toegang
Reëls & veiligheid
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 13 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: De Dam Farm, Steynburg, 5920, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang