Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Exotic Bed and Breakfast

Gastehuis
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Albatross-straat 25, Hochland Park, Windhoek, 0000, Khomas
  • Vanaf R690 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Exotic Bed and Breakfast bied gerieflike verblyf in 'n stil area in die woonbuurt Hochland Park in die stad Windhoek. Die gastehuis is gerieflik net 10 minute se stap vanaf 'n winkelkompleks met 'n dokter, 'n apteek, 'n diensstasie en winkels.

Verblyf word gebied in 3 gastekamers, elk met 'n en suite-badkamer en toegerus met WiFi en sekere DStv-kanale. Daar is 1 slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 2 slaapkamers met 'n dubbelbed in elk. Ontbyt is 'n opsionele ekstra, en middagete en aandete is op versoek beskikbaar. Die gastehuis bied ook lugversorging en parkeerplek, asook 'n ontspanningsarea vir gaste.

Die gastehuis is 3,5 km vanaf die Warehouse Theatre, 3,8 km vanaf Curt von Francois Monument, en 47 km vanaf Windhoek Hosea Kutako Internasionale Lughawe.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Ontbyt beskikbaar

Ligging

  • Albatross-straat 25, Hochland Park, Windhoek, 0000, Khomas
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Windhoek Khomas Namibië
Vanaf
Vanaf R 690
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 690
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Albatross-straat 25, Hochland Park, Windhoek, 0000, Khomas
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAl6tFjOZ4WILKnmVONaJg4iaBHuGoF6kgRK1nUm4jwPrVA2yO5u?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R690 per nag, vir 2 mense 25 Albatross Street Hochland Park 0000 Khomas 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -22.575843946346 17.061887398759

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang