Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Emerald H @ 6

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Emerald-keeromstraat, Villa Diamante, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 800 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Emerald H @ 6 is 'n ruim vakansiehuis in 'n veilige kompleks geleë in die kusdorpie Langebaan en dit is ideaal vir 'n gesinsvakansie aangesien dit 'n entjie se stap van die strand af is wat ook 3 restaurante het.

Dié huis het slaapplek vir tot 6 gaste op 'n slag en beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer met 'n hoekbad, stort, wasbak en toilet. Albei slaapkamers is ingerig met 'n dubbelbed asook baie kasspasie vir gaste se bagasie. Daar is 'n gasverhittingstelsel wat dit ideaal maak vir tye wanneer daar kragonderbrekings sou wees. Alle linne word voorsien, maar gaste moet hul eie handdoeke saambring.

Daar is 'n dubbelslaapbank in die sitarea asook bykomende gemaklike sitplek en 'n TV. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar. Van die sitkamer af lei 'n etenstafel met sitplek vir 4 en 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware. Boonop is daar 'n binnebraai-area met 'n etenstafel met sitplek vir 6. Hierdie area het stapeldeure wat na die buitepatio lei.

Die huis is ideaal geleë met vinnige toegang tot die winkelsentrums, casino of terug na die hoofpad. Die toeganklikheid maak die eenheid die ideale basis vanwaar die Weskus verken kan word. Gaste kry veilige onderdakparkeerplek binne hierdie omheinde eiendom.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Leefarea 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Leefarea

2

1 x Dubbelslaapbank

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Teboho Daniel M
Gesin met klein kinders
5.0
Exquisite. Reception from the owner was out of this world, he made us feel like family. A return is a must.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2025
Chanté W
Saam met vriende
5.0
We'd definitely come back, good space to chill and have a memorable time. Beautiful location, the space was perfect and had everything ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2024
Connie S
Gesin met tieners
5.0
It was everything and more, absolutely stunning. The place was absolutely amazing, clean, spacious, and the host, Morne, he was an abso...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2024
Catharina G
Gesin met tieners
4.8
Loved staying at Emerald H @ 6. Will definitely return. Neat with everything we needed.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2024
Jared R
Saam met vriende
4.8
Amazing. Everything was amazing. I would definitely use this place again!
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Nov 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Morne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Emerald-keeromstraat, Villa Diamante, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Gaste dink Emerald H @ 6 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 800
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R 1 800
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Emerald-keeromstraat, Villa Diamante, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2015a10d8072b4016ef71532bad070fa0be9b73da48c979388aac491f1f84ba6b22d1f0b42d31b8e89c57f2d16ce9cd21559?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag (plek vir 6) 14 5 1 5 Emerald Close Villa Diamante 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.082109499906 18.041918241734

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang