Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Elements Private Golf Reserve

Resensies

3.9/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Goed

Netheid
3.9
Ligging
4.0
Waarde vir geld
3.7
Diens
3.8
Veiligheid
4.3
Dylan B
1 nag Saam met vriende
5.0
Feb 2025

Amazing! Beautiful place. The place was clean, spacious and well equipped. The bedrooms were cozy. I will definitely book the unit again next time we play golf.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rhona G
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2024

Baie lekker. Ons het dit baie geniet. Die verblyf is regtig fantasties. Mens moet net ligte en gasstoof saamvat vir wanneer daar loadshedding is. Daar is geen kragopwekker of ander opsie vir kosmaak wanneer dit load shedding is nie. Die skottelgoedwasser kort sout en rinsmiddel, maar het lekker gewerk met die seep wat voorsien word. Die huis was mooi skoon gemaak. Anders het ons dit regtig baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
First Reservations
Elements Private Golf Reserve
Lekker om te sien jy het lekker gebly. Dankie vir jou terugvoer, aangesien dit ons help met klanttevredenheid.

Erika M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Okt 2024

Mooi omgewing. Heerlike blyplek. Die plek het onderhoud nodig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Richard W
Kort verblyf Saam met vriende
4.4
Feb 2023

Great location with an awesome course. Great spot to stay. Everything that was needed was as described and available. Only two of the rooms had an aircon. No information was received on the check-in process and this required me to chase the information.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Lyle P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.4
Des 2023

Stay was good. Stay was good, road to get there is horrible! I will not go anywhere near that road again! Terrible damage to cars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
1.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Maud N
Kort verblyf Saam met vriende
3.8
Okt 2022

Unit 273 needs some serious maintenance work. I wouldn't recommend 273 to anyone, compared to other units in Elements. It is the worst, the pool wasn't clean, had no emergency lights for loadshedding, oven doesn't work, no coffee stations in the rooms. It was just frustrating being in that unit. It is not well looked after.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
First Reservations
Elements Private Golf Reserve
Dear Maud Thank you for your review regarding unit 273. We will look into bettering and fixing on the pointers you gave and hopefully the next time you check everything will be to your satisfaction.

Rebonang R
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.2
Okt 2021

It was a great stay. A wonderful place to stay in.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
5.0

Marianthie V
1 nag Saam met vriende
3.2
Okt 2020

Pragtige venue met teleurstellende geriewe. Ons was aanvanklik beïndruk met die eenheid, maar het deurlopend probleme met die krag ervaar. Ons kon nie elektriese punte gebruik nie en elke keer wat ons die ligte wel aangekry het, was dit van korte duur voor alles weer af was. Daar was duidelik 'n bedradingfout. Die sekuriteit was hulpvaardig en het ons probeer help, maar die fout was te groot om daar op te los. Gevolglik was ons meeste van die aand sonder krag. Daar was ook niemand anders beskikbaar om ons te assisteer. Regtig teleurstellend wanneer mens 'n aandjie weg so moet spandeer en teen daardie prys.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0

Joyce V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Mrt 2019

Tevrede. Die pad was 'n bietjie rof met die grondpad saam, maar dink dit skep deel van die prentjie van die afgeleë plek, diep in die bos. Die kamers was mooi en ons kon als in die huis vind wat ons nodig gehad het. Al wat regtig gepla het was die feit dat hul aandui dis koninggrootte-beddens en dit was net dubbelbeddens. Ons bed was ook so oud en deurgeslaap dat ons na mekaar toe gerol het en dit was glad nie gemaklik nie. Daar was 'n nuwe matras in plastiek was regop gestaan het in die motorhuis, maar die het ons eers op die laaste aand ontdek. Behalwe vir die slegte bed, was dit regtig lekker om daar te kuier. Elements is ook 'n vreeslike lekker baan om op te speel en die klubhuis se kos was vreeslik lekker en vars.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Amanda V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Apr 2019

Niemand het kamer kom diens, swembad vuil. Die gholfbaan is pragtig verby. Baie goeie diens by die gholfklub. Niemand het die kamers gediens tydens ons verblyf nie. Die swembad was vuil. Het geen kreepy gehad nie. Die pomp het ook nie geloop nie. Kamer was een badhanddoek kort. Verder was die verblyf heerlik.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

First
Reservations ...

Eiendomme 28

Resensies 828

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R 3 800
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 3 800
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Elandsfontein Plaas, Erfdeel 9, Cyferfontein-streek, 0480, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGNmYzYwYmY0LWI4MWEtNGNlYS05ZGZjLTg3ZGNmNmI5NTZiMA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 800 per nag (plek vir 4) 12 5 1 4 Portion 9, Elandsfontein Farm Cyferfontein District 0480 Limpopo 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -24.79185995494 28.134301170639

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang