Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

El Shadai Guesthouse & Spa

Gastehuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 97 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Jannie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Ongelooflik lekker. Elke oggend die lekkerste ontbyt gekry. Almal baie vriendelik gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lynn-lee M
1 nag
5.0
Mei 2024

Perfect, tranquil, relaxing. Great stay with a lovely breakfast to end off with!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Daleen A
1 nag
5.0
Mrt 2024

Ontspanne. Mooi uitsigte. Kuite geoefen! Ek en my ma het die gastehuis baie geniet. Ons het rustig ontspan en uitgekyk oor die dam en ook die spa besoek. Die kamers en tuin is baie mooi en netjies. Vriendelike diens en mense. Lekker groot ontbyt gekry volgende oggend. Verskeie restaurante in area.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pauline J
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Feb 2025

Great location and peaceful experience. Wonderful stay at El Shadai. My friend and I stayed in the Luxury Unit. The staff were very welcoming, the breakfast in the morning is lovely, and all in all just a nice stay with good views. The location is great as you will be spoilt for choice with many restaurants, markets, etc. in Schoemansville. The only thing to note when booking this unit is that the shower and bath are open plan and thus part of the main bedroom (toilet is separate with a door), just something to consider if you book 3 people in this room. We were pleasantly surprised with a well-sized fridge and coffee-making facilities in the room. As with any town in South Africa, just be security conscious at all times. I will definitely book El Shadai again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Cathrine H
1 nag Gesin met tieners
4.2
Jan 2025

Highly recommended. Stay was great, beautiful room with stunning views and a nice swimming pool. The breakfast was superb.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Elize S
1 nag
4.0
Feb 2025

Mooi uitsig. Ek het lekker gebly. Die toegang na die gastehuis is egter moeilik vir ouer mense, baie trappe en opdraande, met geen hulp met bagasie nie. Die deure is geswel a.g.v. die nattigheid, en sukkel om oop en toe te maak. Ek glo daar sal aandag aan gegee word. Eienaar het my ongemaklik laat voel. Geen selfoonsein - afhanklik van gastehuis se WiFi.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Nico M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Feb 2025

Uitsig baie mooi, ontbyt was goed. Spa geriewe is swak, en dit is te duur. Volgens die bemarking is dit El Shadai Guesthouse & Spa. Die Spa gedeelte maak nie sin nie. Ek het 2 x geskakel en geen antwoord gekry, toe 'n epos gestuur om te versoek dat die jazuzzi aangeskakel word. By aankoms het ons besef die jazuzzi wat almal gebruik, is buite in die tuin, buite en ver om te stap deur die eetkamer. Henry, die bestuurder, het toe toegelaat dat ons die jazuzzi by 'n kamer een vloer laer kan gebruik aangesien daar nie gaste bly. Ons moes egter wag dat die water warm word. Ons het versoek om die jazuzzi weer die volgende dag te gebruik. Aanvanklik het Henry bevestig dit is reg, om later te bel en te sê dat daar gaste inkom, ons moet die buite spa gebruik, maar dit neem 4 ure om warm te word. Die middag om 16:30 was die spa nog nie warm nie. Die swembad op die derde vloer se water was koud en nie geskik vir swem nie. Die kamer is ruim, maar die klerekas is baie klein met geen mikrogolfoond. Die bad in die kamer is ook klein en die rande is baie skerp. My vrou het haar been stukkend gestamp. Die gastehuis moet beslis nie die Spa geriewe adverteer nie en is te duur vir die fasiliteite wat beskikbaar is. Die parkering is ook glad nie maklik nie, veral as jy met 'n bakkie of 'n groot voertuig daar parkeer.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0

Daphney M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Feb 2024

Our stay was amazing. We had a lovely stay, the place was breathtaking . The staff was very friendly, and the owner was friendly as well. The breakfast was delicious, and the views were amazing. Definitely going back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Lindie L
Kort verblyf Gesin met tieners
4.0
Des 2024

Relaxing and serene. Pleasant stay, just take your own shower cap and mosquito repellent and mobile data, WiFi didn't want to connect. Pieter was really accommodating of us and our family of 7 adults and 3 kids.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
5.0
Pieter
El Shadai Guesthouse & Spa
Dear Lindie, thank you for your review. Apologies about the WiFi. We contracted another service provider due to the non-performance of our current provider. We do keep repellent that is available at reception, but we need to inform guests about it. We will look into supplying shower caps. Regards, Pieter

Linda V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2023

Rustige, veilige atmosfeer. Waarde vir geld. Netjies en vriendelike mense en baie gasvry. Ontbyt was heerlik! Sal weer gaan oorslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Pieter Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 97

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 890
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 890
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Karelstraat 14, Schoemansville, Hartbeespoort, 0216, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa5d3ba3e7812bd93d7b9731129d2974c873cb8d913d0d3e7b2a092749a8b4e2bab47f1997f58e66b898868379c2f69908c7d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 890 per nag, vir 2 mense 97 5 1 5 14 Karel Street Schoemansville 0216 Noordwes 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -25.727347510379 27.859755801258

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang