Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

El Dorado Superior Suites - Garden & Fountain View

Selfsorg
 6 Beskikbaar
 6 Beskikbaar
 6 Beskikbaar
 6 Beskikbaar
 6 Beskikbaar
 6 Beskikbaar
Superior Suites - Garden & Fountain View
Vanaf
Vanaf R 1 150
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Woonstel
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Elke oopplan-eenheid is ideaal vir 'n paartjie of alleenreisiger. Die slaaparea is ingerig met 'n koningingrootte-bed en die en suite-badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Linne en noodsaaklike toiletware word voorsien vir gaste se gerief. Die kombuisie is toegerus met hitte- en eetgeriewe wat 'n yskassie, mikrogolfoond en 'n ketel insluit. Die eenheid het 'n platskerm-TV met DStv, asook gratis WiFi en lugversorging. Die onderdakstoep het 'n privaat braai-area met buitemeubels.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Prys sluit in

Tariewe wat vertoon word, is op 'n selfsorgbasis met verhit-en-eetgeriewe.

Huisreëls

Ontbyt is beskikbaar op versoek en teen 'n ekstra fooi.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 1 150
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Corner of Van der Riet and Park Road, Oudtshoorn, 6625, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA76500a0c73a04f2d33d763db8c7cea032df01e059c266734aeb9f1025742a1956ebf8766685e83d4ef3f54c0eec0f26776fc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 150 per nag, vir 2 mense Corner of Van der Riet and Park Road Oudtshoorn 6625 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -33.583236418808 22.191584132906

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang