El Dorado Library House - 3 Bedroom House
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Corner of Van der Riet and Park Road, Oudtshoorn, 6625, Wes-Kaap
- Vanaf R1 800 per nag, vir 6 mense
Beskrywing
El Dorado Library House - 3 Bedroom House is 'n luukse 3-slaapkamerhuis wat in 'n sekuriteitslandgoed in Oudtshoorn geleë is. Dié huis is net 50 meter van die ontbytsitkamer af.
Die huis het slaapplek vir tot 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers. Twee slaapkamers is ingerig met dubbelbeddens, terwyl die derde slaapkamer 2 enkelbeddens het. Lugversorging is in al die slaapkamers beskikbaar. Die badkamer is toegerus met 'n bad, stort, toilet en wasbak. Linne en handdoeke word voorsien.
Die volledig toegeruste kombuis sluit 'n yskas-vrieskas, oond, elektriese stoof, mikrogolfoond, wasmasjien, koffiemasjien en tee- en koffiemaakgeriewe in. Die oopplan-sitkamer het 'n gemaklike rusbank en 'n TV en lei na 'n eetarea met sitplek vir 6 gaste.
Buite kan gaste 'n privaat tuin met braaigeriewe geniet. Veilige parkeerplek word voorsien. Die landgoed bied 24 uur-sekuriteit en spog met 'n groot soutwater-swembad. Hierdie verblyf bied maklike toegang tot nabygeleë wildritte en besienswaardighede, wat dit 'n uitstekende keuse maak vir diegene wat die area wil verken.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Bert Geverifieer
Eiendomme 6
Resensies 18
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Corner of Van der Riet and Park Road, Oudtshoorn, 6625, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Oudtshoorn Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Corner of Van der Riet and Park Road, Oudtshoorn, 6625, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang