El Dorado - Two Bedroom House
Beskrywing
Hierdie huise bied gerieflike selfsorgverblyf vir 6 gaste en beskik oor 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed, terwyl die tweede slaapkamer 2 enkelbeddens het. Daar is 'n dubbelslaapbank in die leefarea. Die badkamer het óf 'n bad óf 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien. Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat toegerus is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, koffie- en teemaakgeriewe en 'n wasmasjien. Daar is 'n etenstafel met sitplek vir 4. Die sitkamer het gemaklike sitplek en 'n TV met DStv. Gratis WiFi en lugversorging is beskikbaar. Elke eenheid het 'n privaat patio met 'n ingeboude braai.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Leefarea
1 x Dubbelslaapbank
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Kombuis & eetkamer
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Tariewe wat vertoon word is op 'n selfsorgbasis.
Huisreëls
Troeteldiere word toegelaat indien vooraf gereël.
Ontbyt is beskikbaar indien vooraf gereël en teen 'n ekstra koste.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 54 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Corner of Van der Riet and Park Road, Oudtshoorn, 6625, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang