Dolphin Place
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Selfsorg
Huisreëls
Gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring.
Troeteldiere word toegelaat mits vooraf gereël.
Die jetty kan op vooraf kennisgewing gereël word.
Buigsame in- en uitkloktyd is beskikbaar met vooraf kennisgewing.
Rook word nie in die huis toegelaat nie.
Hierdie gerieflike waterfront-toevlugsoord word nie deur beurtkrag geraak nie. Die verblyf werk op sonkrag en 'n ononderbroke kragtoevoerstelsel.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
-
Kapasiteit: 6 persone
4 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Helenastraat 33, Port Owen, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang