Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Dolphin Apartments

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Alikreukelstraat 13, Vermont, 7201, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 500 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Dolphin Apartments is in Vermont geleë en bied gaste 2 selfsorg-eenhede net 50 m van die kuspad af na die strand.

Elkeen van die eenhede het 'n see-uitsig, en gaste kan die 2-slaap-ateljee of die 6-slaap-woonstel bespreek. Die oopplan-ateljee het 'n see-uitsig en bestaan uit 'n slaapkamer met 'n dubbelbed. Die eenheid het ook 'n privaat badkamer met 'n stort. Die kombuis is toegerus met 'n tweeplaatstoof, 'n mikrogolfoond en 'n yskas, en die eenheid maak oop op 'n stoep.

Die woonstel bestaan uit 3 slaapkamers met dubbelbeddens en deel die gebruik van 2 badkamers met storte. Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n stoof en oond, 'n mikrogolfoond, asook 'n yskas, en die leefarea maak oop op 'n balkon met 'n see-uitsig.

'n TV met DStv, sowel as gratis WiFi, is in albei eenhede beskikbaar. Gerieflikheidshalwe word linne en handdoeke, asook haardroërs voorsien. Elkeen van die eenhede het 'n privaat braai-area en parkeerplek is beskikbaar. Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.

Dolphin Apartments is net 10 km vanaf die middel van Hermanus, en die Hemel- en Aardevallei-wynroete is net 'n kort entjie se ry weg. Hermanus bied 'n verskeidenheid restaurante, winkels, stalletjies en uitkykpunte vir walviskyk. Verskeie doendinge word in die area aangebied wat wissel van zipline-toere, bergfietsry, abseil, haaihokduik, en meer.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Mooi uitsig

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 70 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.7

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Roelf Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 70

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Alikreukelstraat 13, Vermont, 7201, Wes-Kaap
  • Gaste dink Dolphin Apartments het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Alikreukelstraat 13, Vermont, 7201, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2806a20c1a208bb2b3e7733e5720a2a73fc48fa5451bad19d1e44d3ae98b22a8472e7cee9a7b2832d83f11504090dcd7ddb6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 2) 70 5 1 5 13 Alikreukel Street Vermont 7201 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.420546188756 19.148304104911

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang