Die Windpomp Kothuis
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 3 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Joostestraat 139, Loxton, 6985, Noord-Kaap
- Vanaf R1 100 per nag, vir 3 mense
Beskrywing
The Windpomp Cottage is 'n knus eenheid geleë in die pragtige Karoodorp Loxton, ideaal vir diegene wat net 'n oornagplek tussen bestemmings benodig.
Dié kothuis het slaapplek vir 3 gaste en beskik oor 2 slaapkamers met lugversorging en 1 badkamer. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en 'n spieëltafel, terwyl die tweede slaapkamer met 'n enkelbed en 'n rusbank ingerig is. Die gedeelde badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die eenheid beskik oor 'n kombuisie wat toegerus is met 'n mikrogolfoond, 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is ook 'n etenstafel en stoele, asook toegang tot gratis WiFi.
Gaste word voorsien van veilige parkeerplek op die perseel, wat agter die Windpomp Restaurant geleë sal wees, sodat hulle aandete by die restaurant kan geniet.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Cari Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 7
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Joostestraat 139, Loxton, 6985, Noord-Kaap
- Gaste dink Die Windpomp Kothuis het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Loxton Karoo Noord-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 3 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Joostestraat 139, Loxton, 6985, Noord-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang