Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Die Pophuis Hoekie

  • Kapasiteit: 36 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerkstraat 89-93, Victoria-Wes, 7070, Noord-Kaap
  • Vanaf R600 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Die Pophuis Hoekie is geleë op die N12 in die Karoo halfpad tussen Johannesburg en Kaapstad, via Kimberley. Perfek geskik vir reisigers wat op soek is na gerieflike oornagverblyf.

Verblyf bestaan uit 7 opgeknapte Karoo-eenhede en 3 en suite-kamers. Die 3 en suite-kamers is nie ten volle toegerus vir selfsorg nie, maar ketels, yskaste en mikrogolwe word voorsien. Diepvriesgeriewe is op versoek beskikbaar - doen asseblief navraag by ontvangs.

Geriewe op die perseel sluit 'n braai-area, troeteldiervriendelike en veilige parkeerplek in. Ligte word saans in die veilige parkeerarea aangeskakel en 'n veiligheidswag is elke dag van 07:00 tot 19:00 op die perseel besig om te patrolleer.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
Troeteldiere op versoek

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 218 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Hanlie B
Saam met lewensmaat
5.0
Definitief n plus-punt vir Webtuiste. Ja dit was heerlik, skoon en netjies, rn n warm vriendelike ontvangs.
Feb 2025
Rae V
Saam met lewensmaat
5.0
It was great. No complaints. See stars.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Feb 2025
Louise D
5.0
Gerus. Het lekker gebly, lekker geslaap.
Jan 2025
Adri D
Saam met lewensmaat
5.0
Baie geskik vir 'n oornag plekkie. Baie oulike plekkie. Eienares baie vriendelik. Net reg vir 'n moeg reisiger om bietjie te ontspan en rus.
Jan 2025
Lana D
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker Karoo ontsnapping. Bring die stilte in 'n mens se lewe terug. Was wonderlik soos altyd.
Jan 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Koeks Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 218

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • Kerkstraat 89-93, Victoria-Wes, 7070, Noord-Kaap
  • Gaste dink Die Pophuis Hoekie het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 600
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 36 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerkstraat 89-93, Victoria-Wes, 7070, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDg0MjNkYzIwLWE5YTItNDQzOC05MTY4LTVmNWRiZGY5OTVmNg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag, vir 2 mense 218 5 1 5 89-93 Church Street Victoria West 7070 Noord-Kaap 021 201 8901 16:00-21:00 10:00 -31.402394291987 23.105940520763

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang