Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Die Plaashuisie

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R318, Sandvleiplaas, Montagu, 6720, Wes-Kaap
  • Vanaf R800 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Die Plaashuisie is 'n selfsorghuis vir 2 mense op 'n werkende skaapplaas van die R318.

Die knus huis beskik oor 1 slaapkamer, 'n badkamer, 'n kombuis en 'n sitkamer. Die slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n toilet.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas, 'n mikrogolfoond, 'n tweeplaatstoof en oond, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Etes kan by die etenstafel met sitplek vir 2 geniet word, en gaste kan in die sitarea voor die gesellige binnebraai-area ontspan.

Die Plaashuisie het ononderbroke uitsigte, en verskeie doendinge word aangebied soos fietsry, stap en 4x4-roetes op naburige plase. As gevolg van die werkende aard van die plaas, word troeteldiere nie toegelaat nie.

Daar is verskeie doendinge in die omgewing soos Montagu Springs se warmwaterbronne wat 50 km ver is en Aquila Wildreservaat wat net 40 km ver is.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 18 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Louise H
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlike, onopgesmuk na aan die natuur! Karoo-gasvryheid op sy beste. Ons is bederf met beskuit, koekies en tuisgebakte brood. Daarby kom niks by die ...
Sien meer
Des 2024
Corrie D
Saam met lewensmaat
5.0
Die Plaashuisie was vir ons 'n heerlike ervaring van opregte gasvryheid. Die Plaashuisie bied luukse eenvoud op sy allerbeste. Dit kombineer 'n egte o...
Sien meer
Okt 2024
Pieter J
Saam met lewensmaat
5.0
Ontspannend, goed toegerus. Vreeslik lekker gebly.
Jun 2024
Jacques R
Saam met lewensmaat
5.0
185/65/R14 tyre price at dealership in Kimberley, South Africa. Baie lekker. Alles wat jy nodig het en meer.
Mei 2024
John G
Besigheidsreis
4.8
Lovely little house and amazing hostess. The hostess was very kind and generous, looking after us very well and making sure we always h...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Dorina Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 46

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Langs die R318, Sandvleiplaas, Montagu, 6720, Wes-Kaap
  • Gaste dink Die Plaashuisie het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Boland Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R 800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R318, Sandvleiplaas, Montagu, 6720, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3c31f8f65784adf510d65305905762f3978ff815558e5bbf0f0a79b250e6727dba405696f9731524cec33e7223979e6d8177?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 18 5 1 5 Off the R318 Farm Sandvlei 6720 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -33.597820306419 19.867063164711

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang