Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Die Boer en Die Belg @ Andante

Kampeer/karavaan
  • Kapasiteit: 125 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Andante Toegangspad, Mookgopong, 0825, Limpopo
  • Vanaf R400 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Die Boer en Die Belg @ Andante is in die pragtige Waterberg Bosveld naby Naboomspruit in 'n malariavrye area van die Limpopo Provinsie geleë. Slegs 90 minute se ry vanaf Pretoria op die N1, bied die wildplaas 'n onvergeetlike smaak van die Afrika Bosveld.

Verblyf word gebied in rondawel tipe chalets of in die karavaanpark en kampeerterrein. Kom ontspan in ons ten volle toegeruste 2, 4 of 6-bed, selfsorg, lugversorgde rondawels, met privaat braaigeriewe en 'n gemeenskaplike swembad.

Die Plaas het 'n pragtige nuwe geleentheid vir troues, verjaarsdae, jaareindfunksies en musiekvertonings.

Daar is ook 'n 6 hektaar oop bosveld wat blykbaar die ontmoetingsplek van meeste van die spesies bokke in die laatmiddag is. Die blouwildebye, koedoes, sebras, rooibokke en blesbokke, en soms njalas, kan gesien word wat lui rondloop en wei op die welige gras op hierdie oop veld soos die son sak.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Swembad

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 165 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Mariaan J
Saam met lewensmaat
5.0
Fantastiese naweek. Dit was 'n ongelooflike naweek. Julle gasvryheid was weereens 10/10.
Feb 2025
Elmaine M
Saam met lewensmaat
5.0
Rustige natuur. Ons bly was baie lekker, net heeltemal te kort. Pad na verblyf was baie mooi.
Feb 2025
Tamrin S
Saam met lewensmaat
5.0
100/100. Incredible. We camped for 5 nights and it was pouring rain. Our tents ended up leaking and we couldn't sleep dry. The staff ki...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2025
Mariaan J
Saam met lewensmaat
5.0
Fantasties. Baie lekker gebly. Lekker gerus en die stilte was ongelooflik. Johannes het ons verwelkom en was vriendelik soos altyd.
Jan 2025
Christo D
Saam met lewensmaat
5.0
Uitstekend. Die boer en die Belg is topklas, die diens is uit die boonste rakke. Die plaasbestuurder is uitstekend; hy is altyd meer as bereid om te h...
Sien meer
Des 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Kristel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 165

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Andante Toegangspad, Mookgopong, 0825, Limpopo
  • Gaste dink Die Boer en Die Belg @ Andante het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Waterberg Limpopo
Vanaf
Vanaf R 400
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 400
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 125 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Andante Toegangspad, Mookgopong, 0825, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAgLR6ko5CL60iaYrPIdj3P2GlKIxMR2oXCIAjhkATToDD4PkIQf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R400 per nag, vir 2 mense 165 5 1 5 Andante Access Road Mookgopong 0825 Limpopo 021 201 8901 14:00-18:00 12:00 -24.450958632965 28.704416155815

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang