Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Beach Nest

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Langtermynverblyf-aanbod

Kry 20% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Prys sluit in
Rates displayed are on a self-catering basis.
Huisreëls

Geen partytjies en rook word nie toegelaat nie.

Geen ongemagtigde gaste word toegelaat nie, maak asseblief altyd seker met ons of jy gaste wil oor hê.

2 klein honde of katte word toegelaat op versoek en goedkeuring.

Kinders onder die ouderdom van 18 moet deur volwassenes vergesel word, en kleintjies mag nie alleen gelaat word nie. Ons het sorg gegee om ons huis met 'n paar nuwe en delikate meubels en dekor-items in te rig, daarom moet ons asseblief ten alle tye oor jongmense waak.

As jy 'n lang motor, SUV, of bakkie het, gaan asseblief die afmetings by ons na as jy in die motorhuis wil parkeer, om te bevestig of dit sal pas. Die motorhuis kan motors tot 4,2 m lank en 1,9 m hoog neem. Die breedte van die motorhuisdeuropening is 2,3m. Straatparkeerplek is beskikbaar vir groter voertuie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R3 000
R 3 000 R 2 400
per nag (plek vir 6)
Vanaf R3 000
R 3 000 R 2 400
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: De Beers-weg 134, Strand, 7139, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9cceab590c9f48e706d15fdfcedf9cc2da607dd5adcbbb7bd981293f34db805596f313794c538eecf6f1a22e90ccb2a342b1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R3 000 nouVanaf R2 400 per nag (plek vir 6) 134 De Beers Road Strand 7139 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.102689867684 18.817279049074

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang