Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

De Akker Cottages

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 119 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Marietjie D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Dit was 'n heerlike oornag rusplek. Ons het baie lekker gebly, baie vriendelik ontvang en alles was baie netjies en skoon. Baie rustig geslaap na ons ver gery het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rachelle D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Rus en vrede, perfek vir 'n oornag. Baie oulik, goed toegerus, ruim en gerieflik. Vriendelike diens. Besoek die padstal! Onverwagse bederfies soos 'n gepakte vuur, lekkernye ens. om jou te verwelkom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Trudie
De Akker Cottages
Baie dankie Rachelle. Seënwense vir julle.

Julienne V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2024

Baie aangenaam en rustig. Was heerlik gewees. Ek sou ook 'n bord by die pad opsit vir die aanwysings aangesien nie almal by 'n plaaspad sal afdraai wat nie 'n bord op het nie. Daar was ook nie 'n prop/plug vir die haardroër nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan D
1 nag Gesin met tieners
4.2
Jan 2025

Lekker warm. Baie mooi en netjiese plek. Ons het net vir een nag oorgeslaap. Kakamas het 'n heatwave gekry, so dit was baie warm. Die huisie het aircons en waaiers.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Trudie
De Akker Cottages
Dankie Johan Ongelukkig kan ons mos niks aan die weer doen nie. Kom maar in die winter weer. Seënwense vir julle.

Maria C
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Feb 2025

Pragtige plek. Behalwe vir die loadshedding het ons heerlik gebly.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Awie D
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

Voel baie welkom met ontvangs, sal vir seker weer daar gaan bly. Baie lekker gebly, baie mooi en vriendelike diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marius M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Luuksheid en wel toegerus. Pragtige plek en gerieflike ruime eenheid. Ons het 2 eenhede bespreek en dit het baie goed uitgewerk. Wens ons het meer as een aand gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Trudie
De Akker Cottages
Baie dankie, seënwense vir julle.

Isabel R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Salig vir die siel. Mens voel dadelik welkom. Die eenheid is goed toegerus en netjies. En die vrede en rustigheid spreek vir ditself. Dankie, vir die fyner details ook in die eenheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Trudie
De Akker Cottages
Baie dankie! Seënwense vir julle.

Hermien E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Die beste in die kontrei. Weereens puik plekkie vir siele rus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Izelle D
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2024

Luuksheid in die oortreffende trap! Uitstekende verblyf met net die beste van alles! Ons het elke oomblik geniet en sal De Akker Cottages definitief aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Trudie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 119

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 300
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas Akkerboom, Friersdale, Keimoes, 8860, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcc9e134c87af7a89ca27058aa8fd2b454d923918843c841fcbf88beb03e11d16e64163556904173eebf8d0c601cb4cfa78cf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense 119 5 1 5 Farm Akkerboom Friersdale 8860 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.747862756507 20.829989612103

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang