Diaz 48 - Central Surfer's Hub: Flat 1 and 2
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Ekstra Fooie
Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:
- Skoonmaakfooi van R400.00 per bespreking
Prys sluit in
- Diaz 48: Unit 1
- Selfsorg
- Diaz 48: Unit 2
- Selfsorg
Huisreëls
Let dat die 2 eenhede verskillende skoonmaakfooie het. Eenheid 1 het 'n skoonmaakfooi van R200 en Eenheid 2 het 'n skoonmaakfooi van R250.
Behandel die verblyf asof dit jou eie is.
Hou die spasie netjies en georganiseerd.
Gooi vullis behoorlik weg.
Haal die swart munisipale asblik uit op die munisipale vullisdag, d.w.s. Donderdae.
Rapporteer enige skade of probleme dadelik.
Bespaar water en energie.
Geen rook of vape binne die perseel nie.
Geen troeteldiere word toegelaat nie.
Geen ongeregistreerde gaste word toegelaat nie.
Moet asb. nie in die slaapkamers of badkamers eet of drink nie.
Respekteer asb. die geraasreël tussen 21:30 en 08:00.
Kyk asb. mooi na die meubels, gaste sal vir skade moet betaal.
Geen onwettige middels word op die perseel toegelaat nie.
Geen geleenthede word toegelaat nie.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Diaz-weg 48, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang