Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Diamond Creek Bush Lodge

 3 Beskikbaar
 3 Beskikbaar
 3 Beskikbaar
 3 Beskikbaar
 3 Beskikbaar
 3 Beskikbaar
 3 Beskikbaar
 3 Beskikbaar
 3 Beskikbaar
 3 Beskikbaar
 3 Beskikbaar
 3 Beskikbaar
 3 Beskikbaar
 3 Beskikbaar
 3 Beskikbaar
Chalets 1, 5, 4
Vanaf R1 200
R 1 200 R 840
per nag (plek vir 3)
  • Plek vir 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie chalets bied slaapplek aan 3 gaste en spog met 'n uitsig oor die dam en bosveld. Elke eenheid het 'n koningingrootte-bed en 'n driekwartbed. Daar is 'n stort, wasbak en toilet in die badkamer. Alle linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring. Elke chalet het 'n koffiestasie en yskassie, maar gaste het ook toegang tot 'n gemeenskaplike kombuis wat met 'n stoof, 'n gasbraai, eetgerei, breekware en 'n Weber-braai toegerus is. Die chalets word daagliks skoongemaak.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Slaapkamers
Volledige kombuis
DStv
Volle pakket
Braai
Stoep/Binnehof
Voorsiening vir beurtkrag
Kamers met herlaaibare ligte, Sonpanele
Badkamer
Badhanddoeke
Buitelug
Braai
Vuurput
Tuin
Warmbad
Houtvuur
Buitemeubels
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Braai
Vrieskas
Yskas
Volledige kombuis
Verhit-en-eetgeriewe
Ketel
Mikrogolfoond
Oond
Stoof
Gas
Broodrooster
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Voorsiening vir beurtkrag
Kamers met herlaaibare ligte, Sonpanele
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Slaapkamer & wassery
Beddegoed voorsien
Strykyster
Strykplank
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Slaapkamers
Waaier
Draagbaar
Vermaak
DStv
Volle pakket
TV
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Linne en handdoeke word voorsien, maar gaste moet asb. hul eie swemhanddoeke en braaihout saambring.

Let asb. dat daar 'n grondpad is wat na die verblyf lei. Gaste moet vooraf by die eienaar navraag oor die toestand van die grondpad doen.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 3 Beskikbaar
 3 Beskikbaar
 3 Beskikbaar
 3 Beskikbaar
 3 Beskikbaar
 3 Beskikbaar
 3 Beskikbaar
 3 Beskikbaar
 3 Beskikbaar
 3 Beskikbaar
 3 Beskikbaar
 3 Beskikbaar
 3 Beskikbaar
 3 Beskikbaar
 3 Beskikbaar
 3 Beskikbaar
 3 Beskikbaar
 3 Beskikbaar
 3 Beskikbaar
 3 Beskikbaar
 3 Beskikbaar
 3 Beskikbaar
 3 Beskikbaar
 3 Beskikbaar
 3 Beskikbaar
 3 Beskikbaar
 3 Beskikbaar
 3 Beskikbaar
 3 Beskikbaar
 3 Beskikbaar
 3 Beskikbaar
 3 Beskikbaar
Chalets 2, 3, 6
Vanaf R1 200
R 1 200 R 840
per nag (plek vir 3)
  • Plek vir 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Elkeen van hierdie chalets bied 'n uitsig oor die dam, en het 3 driekwartbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Alle linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring. 'n Elke chalet het 'n yskassie, maar gaste het ook toegang tot 'n gemeenskaplike kombuis wat met 'n stoof, gasbraai, eetgerei, breekware en 'n Weber-braai toegerus is. Die chalets word daagliks skoongemaak.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

3

3 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Volledige kombuis
Braai
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Waaier
Vermaak
TV
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Linne en handdoeke word voorsien, maar gaste moet asb. hul eie swemhanddoeke en braaihout saambring.

Let asb. dat daar 'n grondpad is wat na die verblyf lei. Gaste moet vooraf by die eienaar navraag oor die toestand van die grondpad doen.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R1 200
R 1 200 R 840
per nag (plek vir 3)
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Diamant-plaas, Langs die R520, Naboomspruit, 0560, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbc2355a6f3881d160a24b8194be8218429ca088c44aa4cfed194a1e5063fa4a2b77444613488700e45f59a892c2ba8185c9b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 200 nouVanaf R840 per nag (plek vir 3) 62 5 1 5 Farm Diamant Off the R520 0560 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.451167 28.660462

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang