Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Deja' Blu Bed and Breakfast

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Rewards

Kry 15% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 2-lede. Hierdie aanbod is altyd beskikbaar.

Weeksdagaanbod

Kry 10% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 7 Apr 2025 tot 10 Apr 2025.

Op die Nippertjie-aanbod

Kry 10% af op alle besprekings wat 1 dag of minder voor jou verblyf gemaak word. Geldig vir verblyf vanaf 10 Mrt 2025 tot 16 Mrt 2025.

Pensioenaris-aanbod

Kry 10% af. Hierdie aanbod is altyd geldig. Dié aanbod is slegs vir pensioenarisse beskikbaar. B’s&V’s geld.

Rewards

Kry 10% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 1-lede. Hierdie aanbod is altyd beskikbaar.

Prys sluit in
Tropical Seaside Suite 8
Slegs verblyf
Tropical Seaside Suite 10
Slegs verblyf
Tropical Seaside Suite 14
Slegs verblyf
Tropical Seaside Suite 9
Slegs verblyf
Tropical Seaside Suite 11
Slegs verblyf
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1000 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Geen geleenthede, partytjies, byeenkomste of ekstra gaste word toegelaat nie. Besoekers sal slegs op afspraak toegelaat word. Fooie vir ekstra gaste is van toepassing.
Rook is in of naby die ingang van die kamer verbode. Ekstra skoonmaakfooie kan van toepassing wees.
Geen troeteldiere word toegelaat nie.
Alle skade of breekskade is vir die huurder se rekening (rapporteer skade asb. dadelik).
Gebruik lugversorging asb. spaarsamig.
Skakel asb. ligte, TV en lugversorging af wanneer jy die kamer verlaat.
Inklok is tussen 15:00 en 18:30.
Uitklok is voor 10:00.
Vroeë-inklok- of laat-uitklokfooie is van toepassing.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R1 350
R 1 350 R 1 215
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 350
R 1 350 R 1 215
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Canna-singel 8, Blue Bend, Oos-Londen, 5241, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA985bdda228008783cece2586fa2601af8c756f1d67c772915e4dcfa486159e9174dff1a3b7f6649e7f297ee672bc6593dbf1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 350 nouVanaf R1 215 per nag, vir 2 mense 6 5 1 5 8 Canna Crescent Blue Bend 5241 Oos-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -32.98061 27.95024

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang