Deep Blue Sea Holiday Home
- Kapasiteit: 4 persone
- Geen kinders onder 5
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 40 Pluimbos Street, Kleinkrantz, Wilderness, 6560, Wes-Kaap
- Vanaf R1 600 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Deep Blue Sea Holiday Home is 'n ruim selfsorghuis in Kleinkrantz, Wildernis, net 40 m vanaf die trappe wat na die asemrowende, ongerepte Kleinkrantzstrand lei, waar dolfyne gereeld gewaar word. Hierdie huis is perfek vir gesinne of vriende wat op soek is na 'n kuswegbreek.
Dié drieverdiepinghuis bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 en suite-slaapkamers. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en die en suite-badkamer het 'n bad en 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en sy en suite-badkamer het 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die huis beskik oor 'n volledig toegeruste kombuis, insluitend 'n gasstoof, oond, lugbraaier, mikrogolf, ketel, broodrooster en yskas-vrieskas. Die aangrensende sitkamer en eetarea bied gemaklike sitplek vir gaste om te eet en te ontspan. Gratis WiFi is beskikbaar.
Die leefarea maak oop op 'n dek wat spog met see-uitsigte. Boonop kan gaste 'n lieflike tuin met buitesitplek en draagbare braaigeriewe geniet. Veilige onderdakparkeerplek word voorsien, en die huis is binne maklike bereik van verskeie winkels, restaurante, die strand, doendinge en gewilde besienswaardighede.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Stephanie Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 17
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- 40 Pluimbos Street, Kleinkrantz, Wilderness, 6560, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Kleinkrantz Wildernis Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 persone
- Geen kinders onder 5
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 40 Pluimbos Street, Kleinkrantz, Wilderness, 6560, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang