De Pakhuys
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 0 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Vleiplaas, Clanwilliam, 8135, Wes-Kaap
-
Tydelik onbeskikbaar
Beskrywing
De Pakhuys-plaas is geleë in die skilderagtige Agter-Pakhuisvallei, 26 km vanaf Clanwilliam op pad na die historiese Wuperthal-dorpie. Die plaas behoort aan die Kruger- en Botha-families en bied gehalteverblyf vir die avontuurlustiges en natuurliefhebbers.
De Pakhuys bied gaste 'n keuse van 4 selfsorgkothuise, 2 glamp-hutte en 2 luukse grasdak-chalets. Daar is meer as genoeg spasie om die hele gesin vir 'n reünie te bring en intiem genoeg vir 'n paartjie wat op soek is na 'n rustige naweekwegbreek.
Doendinge in die area sluit rotsklim, voetslaan- en bergfietsroetes en nog baie meer in. Besienswaardighede sluit in San Rotskuns, ongelooflike Cederberg-rotsformasies, Wupperthal en die Biedouw-blomlande in blomseisoen.
Let asseblief daarop dat slegs MTN sein by die onderneming kry, geen ander netwerk nie. Daar is egter Wi-Fi beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.3/5
Thys Geverifieer
Eiendomme 11
Resensies 173
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- Vleiplaas, Clanwilliam, 8135, Wes-Kaap
- Gaste dink De Pakhuys het ’n baie goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 0 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Vleiplaas, Clanwilliam, 8135, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang