De Lance Chalets
- Kapasiteit: 21 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Arendstraat 12, Flora Park, Gariepdam, 9922, Vrystaat
- Vanaf R800 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
De Lance Chalets is in die dorpie Gariepdam in die Vrystaat geleë.
Verblyf word gebied in 5 selfsorgkamers. 2 van die kamers het 1 dubbelbed en 1 enkelbed in elk, en 3 van die kamers het 1 dubbelbed en 3 enkelbeddens in elk. Elke kamer is toegerus met lugversorging met warm en koue instellings, 'n TV en 'n kombuisie met 'n mikrogolfoond, 'n yskassie, breekware, eetgerei en tee- en koffiemaakgeriewe. Skoon handdoeke en linne word voorsien.
Die hele eiendom is omhein met duiwels-vurk en parkeerplek is veilig.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Harriet Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 380
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Arendstraat 12, Flora Park, Gariepdam, 9922, Vrystaat
- Gaste dink De Lance Chalets het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 21 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Arendstraat 12, Flora Park, Gariepdam, 9922, Vrystaat