Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

De Bakke Terrace 26

Self Catering

Reviews

2.6/ 5

Based on 1 review


Cleanliness
1.0
Location
3.0
Value for money
3.0
Service
2.0
Safety
4.0
Antoinette H
Long stay Family with teenagers
2.6
Dec 2024

Instead, look further for better value for money. This unit was a disappointment. It has a beautiful view and is quite conveniently located, but is not quite walking distance to a good safe beach, unless you only bring a towel. The unit was very dirty and we didn't even get clean bedding even though we stayed there for 10 days. We had to ask a few times for curtains which one room didn't even have - something I believe should be standard. The cupboards were creaky and very dirty and the stove had months of repairs. You have to use the stove, because the small Cadac gas braai is too small to braai for 6 people unless you are just making sausages or something small. It was also very dirty and repaired. The kitchen was equipped with only the very very very necessary and we had to beg for e.g. braai tongs and a salad bowl and place mats to set the table. We kept asking for a drying rack to hang the wet swimming towels, but never got one. It was a struggle to get the towels dry. Just bring fans, we had to go buy them to beat the heat, because there are no fans or air conditioning. The owner was not helpful or accommodating at all. Instead, look elsewhere for better value for money.

Soek eerder verder vir beter waarde vir geld. Hierdie eenheid was 'n teleurstelling. Dit het 'n pragtige uitsig en is redelik gerieflik geleë, maar is nie heeltemal stapafstand na 'n goeie veilige strand nie, tensy jy net 'n handdoek saamdra. Die eenheid was baie vuil en ons het nie eers skoon beddegoed gekry alhoewel ons 10 dae daar oornag het. Ons moes 'n paar keer vra vir gordyne wat die een kamer nie eers gehad het nie - iets wat ek glo standaard behoort te wees. Die kaste was grillerig en baie vuil en die stoof het maande se aanpaksels gehad. Mens moet maar die stoof gebruik, want die klein Cadac gasbraaier is te klein om vir 6 mense te braai tensy jy net wors of iets kleins maak. Dit was ook baie vuil en aangepak. Die kombuis was toegerus met net die heel heel heel nodigste en ons moes smeek vir bv. 'n braaitang en 'n slaaibak en plek maatjies om tafel mee te dek. Ons het aanmekaar gevra vir 'n droograk om die nat swemhandoeke op te hang, maar het nooit een gekry nie. Dit was 'n gesukkel om die handdoeke droog te kry. Vat sommer maar waaiers saam, ons moes gaan koop om die hitte te breek, want daar is geen waaiers of lugversorging nie. Die eienaar was glad nie behulpsaam of tegemoetkomend nie. Soek eerder verder vir beter waarde vir geld.

This review has been automatically translated using Google.
Cleanliness
1.0
Service
2.0
Location
3.0
Safety
4.0
Value for money
3.0
Colette
De Bakke Terrace 26

Dear Antoinette, From the beginning we suspected that you did not really want to make use of the accommodation and that you were seeking a refund. When it became clear that this was not possible (as all the other properties in Mossel Bay were already fully booked), the claims and concerns about the cleanliness of the unit arose. Unfortunately I have to disagree with your statement about the cleanliness of the unit. It was thoroughly cleaned and checked before you checked in. While you mentioned that the owner was not accommodating, we did indeed procure a number of items for you (as per your request), although such inquiries have never been made by previous guests during the time we have been renting the property. We also explained that items such as tablecloths are not practical, as the only dining area is outside on the deck. Regarding the curtains, I unfortunately do not find your statement accurate. You mentioned that one of the bedrooms had no curtains, but I removed the old curtains myself and hung new curtains the same day, just after you asked. You also mentioned that there is no braai equipment, but this is visible in the photos you sent. The gas braai is also the only size allowed according to the complex's regulations. As per our standard practice, bed linen is changed between the 10th and 14th day of your stay, and we did provide new towels and bath mats during your stay. Thank you for your understanding.

Beste Antoinette, Vanaf die begin het ons vermoed dat julle nie regtig van die verblyf wou gebruik maak nie en dat julle 'n terugbetaling gesoek het. Toe dit duidelik geword het dat dit nie moontlik was nie (aangesien al die ander eiendomme in Mosselbaai reeds vol bespreek was), het die eise en bekommernisse oor die skoonheid van die eenheid ontstaan. Ek moet helaas nie saamstem met jou stelling oor die skoonheid van die eenheid nie. Dit is deeglik skoongemaak en nagaan voor julle ingeboek het. Terwyl jy genoem het dat die eienaar nie tegemoetkomend was nie, het ons inderdaad ‘n aantal items vir julle aangeskaf (soos per jul versoek), alhoewel sulke navrae nog nooit deur vorige gaste gemaak is gedurende die tyd wat ons die eiendom verhuur nie. Ons het ook verduidelik dat items soos tafeldoeke nie prakties is nie, aangesien die enigste eetarea buite op die dek is. Wat die gordyne betref, vind ek jou stelling ongelukkig nie akkuraat nie. Jy het genoem dat een van die slaapkamers geen gordyne gehad het nie, maar ek het self die ou gordyne verwyder en nuwe gordyne op dieselfde dag kom hang, net na jy gevra het. Jy het ook genoem dat daar geen braaitoerusting is nie, maar dit is wel sigbaar in die fotos wat jy gestuur het. Die gasbraai is ook die enigste grootte wat toegelaat word volgens die kompleks se regulasies. Volgens ons standaard praktyk, word beddegoed tussen die 10de en 14de dag van die verblyf omgeruil, en ons het wel tydens jul verblyf nuwe handdoeke en badmatjies verskaf. Dankie vir jou begrip.

This review has been automatically translated using Google.

Meet your host

Take a look at the host’s track record and reviews from their other properties. View host’s profile

4.1/5

Colette Verified

Properties 3

Reviews 115

On LekkeSlaap 7 years

From
From R 2 200
per night (sleeps 6)
From
R 2 200
per night (sleeps 6)
Make a Booking
  • Capacity: 6 people
  • All ages welcome
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: George Road, Unit 26 De Bakke Terrace, Mossel Bay, 6500, Western Cape
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3030d0e2f55d9a0ebf240134eeb73416839cbea2d28a2d7e83f7ff13c6ee994f74d9d957fb36dbeb470e33619ae1f4054036?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 From R2 200 per night (sleeps 6) 1 5 1 3 George Road Unit 26 De Bakke Terrace 6500 Western Cape 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.173401419321 22.127864996001

Welcome to LekkeSlaap

Welcome back!

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers