Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cullinan Diamond Lodge

Gastehuis
  • Kapasiteit: 55 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hotelstraat 2, Cullinan, Pretoria, 1000, Gauteng
  • Vanaf R1 150 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Cullinan Diamond Lodge is 'n eksklusiewe lodge en konferensieplek in Cullinan. Besoek ons vir ware warmte en outydse gasvryheid wat die unieke atmosfeer van hierdie klein myndorpie, net oos van Pretoria, weerspieël.

Die verblyf beskik oor 28 en suite-kamers wat óf 2 enkelbeddens óf dubbelbeddens het. Elke kamer is goed toegerus en het 'n privaat stoep.

Op die perseel is 'n restaurant en getrou aan die artistieke geur, Cathy's Art Gallery. Die Cullinan Diamond Lodge is ideaal om troues, konferensies, spesiale gesinsbyeenkomste of formele sake-ontmoetings aan te bied.

Die Lodge is ideaal geleë net 45 minute se ry vanaf OR Tambo Internasionale Lughawe en sowat 20 minute van die oostelike dele van Pretoria af. Vervoer na en van die lughawe kan met die bestuur gereël word.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Ontbyt beskikbaar
Restaurant op die perseel

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 177 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.3
Veiligheid
4.5
Gaste se hoogtepunte
Samson S
Saam met lewensmaat
5.0
Excellent, quiet and interesting with no disturbance. Very good, the staff were friendly and the place was more attractive with enough ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Feb 2025
Lourinda V
Saam met lewensmaat
5.0
Dit was baie lekker. Ons was daar vir 'n troue en vir die rukkie wat ons geslaap het, was dit baie lekker, dankie.
Sep 2024
Santie B
Saam met lewensmaat
5.0
Goeie diens. Vriendelike personeel. Kos is baie nice. Dit was baie lekker.
Aug 2024
Nicoleen T
5.0
A beautiful venue I would really recommend. Wonderful accommodation with friendly and efficient staff.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2024
Leon K
5.0
Pragtige dekor met ou-wêreldse sjarme. Uiters vriendelike en bekwame personeel. Ek het elke aand tydens my verblyf van 4 nagte aandete bestel vanuit d...
Sien meer
Aug 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Louw Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 177

Op LekkeSlaap 15 jaar

Ligging

  • Hotelstraat 2, Cullinan, Pretoria, 1000, Gauteng
  • Gaste dink Cullinan Diamond Lodge het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 150
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 1 150
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 55 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hotelstraat 2, Cullinan, Pretoria, 1000, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDVmYjY4Mzc5LWNhNjUtNDAwMi05YTY1LWMzZWI5ZTBiM2ZhYg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 150 per nag, vir 2 mense 177 5 1 5 2 Hotel Street Cullinan 1000 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.672889360123 28.518898487091

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang