Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Crimson Cottage @ Oaksrest Vineyards Gasteplaas

Selfsorg

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Uitstekend

Netheid
4.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Charlene M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2025

Pragtige plaas in 'n asemrowende vallei. Die uitsigte van Crimson Cottage se stoep sal ons nog lank bybly. 'n Mens kan maklik die hele dag net hier vertoef, maar dit sal beteken dat 'n mens uitmis op die pragtige voetslaanroete aan die agterkant van die kothuis. Die kothuis self is baie gerieflik en het aan al ons behoeftes voldoen vir ons drie dae verblyf. Baie dankie aan ons gasheer, wat soveel moeite gedoen het om ons van die boedery en die waterdeelskema in die vallei te vertel en voorstelle te maak oor besienswaardighede.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Phillip
Crimson Cottage @ Oaksrest Vineyards Gasteplaas
Baie dankie Charlene vir jul pragtige verwysing rakende jul pas afgelope kuier by ons en ons hoop van harte dat ons julle sommer gou weer hier kan bederf. Hartlike Klein Karoo groete Phillip en Louisa

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Phillip Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 55

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Oaksrest Vineyards Guest Farm, Dwarsrivier, Ladysmith, 6655, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAec4f764b1cf8742b6f5115fc174cb2a5944ca5154c037bc640dbad5978fd28a6a50e7948313d37fa4812a7ecd6906aa5ab00?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 750 per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 Oaksrest Vineyards Guest Farm Dwarsrivier 6655 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 11:00 -33.47881129824 21.169177570431

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang