Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cosy House

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 45% af

Kry 45% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Geldig vir verblyf vanaf 26 Feb 2025 tot 30 Nov 2025.

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: S F Saueman-straat 34, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 529 R1 391 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Cozy House is 'n selfsorgvakansiehuis in Yzerfontein, wat ideaal is vir 'n gesin en vriende se wegbreek. Hierdie rustige kusdorpie is sowat 80 km vanaf Kaapstad geleë en is gewild vir sy pragtige strande, seisoenale veldblomme, bekende visvanggeleenthede, en skilderagtige natuurskoon van die omgewing, en die Weskus Nasionale Park.

Dié vakansiehuis bied slaapplek aan 6 gaste en bestaan uit 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en wasbak. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens die derde slaapkamer het 2 driekwartbeddens; hierdie 2 slaapkamers deel 1 badkamer met 'n bad, stort, 'n wasbak en 'n toilet.

Die ruim kombuis het 'n tweeplaatstoof met 'n oond, 2 yskas-vrieskaste, 'n konveksie-mikrogolfoond, 'n Nespresso-masjien, eetgerei en breekware. Die eetarea het sitplek vir 6 gaste, en die TV-kamer het 'n gemaklike bank en platskerm-TV met DStv-koppelpunt – gaste is welkom om hul eie DStv-dekodeerder en slimkaart saam te bring om te kyk.

Daar is 'n binnebraaikamer met 'n kroeg wat uitloop op 'n wonderlike patio-area, wat 'n gedeeltelik onderdak ingeboude braai-area met area en gedeeltelike see-uitsigte bied. Gratis WiFi word voorsien en veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.5
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Yzerfontein Geverifieer

Eiendomme 48

Resensies 353

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • S F Saueman-straat 34, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
  • Gaste dink Cosy House het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 529
R 2 529 R 1 391
per nag (plek vir 6)
Vanaf R2 529
R 2 529 R 1 391
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: S F Saueman-straat 34, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7ac5b0b74bed44b3c003cbb791b6c31f1477a8dc51b96830c3bda82397688d408ed8142ba15e2ba63c305db0c47621eb274f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 529 nouVanaf R1 391 per nag (plek vir 6) 2 5 1 5 34 S F Sauerman Street Yzerfontein 7351 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-17:00 10:00 -33.355379961543 18.156290215939

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang