Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Copperleigh Trout Lodge

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Rewards

Kry 15% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 2-lede.

Nie geldig vir verblyf vanaf: 12 Dec 2024 tot 10 Jan 2025 en 14 Dec 2026 to 12 Jan 2027.

Rewards

Kry 10% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 1-lede.

Nie geldig vir verblyf vanaf: 12 Dec 2024 tot 10 Jan 2025 en 14 Dec 2026 to 12 Jan 2027.

Langtermynverblyf-aanbod

Kry 15% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Geldig vir verblyf vanaf 24 Feb 2025 tot 29 Mrt 2025.

Langtermynverblyf-aanbod

Kry 15% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Geldig vir verblyf vanaf 29 Apr 2025 tot 13 Jun 2025.

Langtermynverblyf-aanbod

Kry 15% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Geldig vir verblyf vanaf 8 Apr 2025 tot 18 Apr 2025.

Huisreëls

Klein honde word toegelaat, maar moet vooraf gereël word en gaste sal 'n tarief moet betaal.
Rook is verbode.
Onthou asb. om swemhanddoeke saam te bring.
Gaste moet hulle eie hengelstokke en -toerusting saambring.

Dagbesoekers: Gaste moet eers in die eienaar in kennis stel en toestemming kry indien enige gaste hulle kom besoek. 'n Fooi word per persoon per dag gehf. Besoekers kan vanaf 07:30 arriveer en moet teen 17:00 vertrek. Enige dagbesoekers wat buite daardie ure bly, sal die die volledige verblyftarief moet betaal.

Troeteldierbeleid: Maksimum 3 klein honde word toegelaat indien dit vooraf gereël en die troeteldierfooi per troeteldier betaal word. Die lodge is nie aan die voorkant omhein nie so daar is toegang tot die dam. 'n Huidige hondsdolheidsertifikaat moet voorsien word. Honde moet te alle tye op die plaas aan leibande wees aangesien daar vrylopende vee op die perseel is.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R3 800
R 3 800 R 3 230
per nag, vir 6 mense
Vanaf R3 800
R 3 800 R 3 230
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 persone
    6 volwassenes, 3 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Copperleigh Plaas, Beverley 2047 Erfdeel 10, Dargle, 3265, KwaZulu-Natal
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb2a0de7d2ead2188eb67016b23bf3c05d494b49b8eb179c34859f753d86c599d92159d5ce9121b3a18ef852aa681a7ebcb20?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R3 800 nouVanaf R3 230 per nag, vir 6 mense 23 5 1 5 Copperleigh Farm Beverley 2047 Portion 10 3265 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -29.524209227886 29.965862597553

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang