Club Mykonos 2-bedroom
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Bellamont-weg 22, Club Mykonos 41A, Umdloti, 4319, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 500 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Club Mykonos 2-slaapkamer is weggesteek langs 'n welige kus-bosgroen gordel, in die kusdorpie Umdloti, 'n klein oorddorpie langs die KwaZulu-Natalse Noordkus. Dit is die ideale bestemming vir gaste wat op soek is na 'n ontspanne wegbreek.
Die woonstel beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer is ingerig met 2 enkelbeddens, en die gastebadkamer het 'n stort wat oor 'n bad vasgemaak is.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n sitkamer wat met 'n gemaklike rusbank en 'n TV gemeubileer is, en die kombuis is goed toegerus met 'n yskas-vrieskas, wasmasjien, gasstoof, oond en mikrogolf. Die woonstel is toegerus met 'n UPS om die Wi-Fi aan te hou tydens beurtkrag.
Die kompleks is gesinsvriendelik en goed onderhou, met 'n swembad en tuin. Umdloti-strand is 1,5 km ver. Veilige parkeerplek en komplimentêre WiFi is beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort-oor-bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Corrine Geverifieer
Eiendomme 23
Resensies 19
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Bellamont-weg 22, Club Mykonos 41A, Umdloti, 4319, KwaZulu-Natal
Sien meer verblyf in Umdloti Noordkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Bellamont-weg 22, Club Mykonos 41A, Umdloti, 4319, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang