Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Chrizaan Gastehuis

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: De Jager-straat 14, Colesberg, 9795, Noord-Kaap
  • Vanaf R630 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Chrizaan Gastehuis bied 2 smaakvol versierde eenhede in die hartjie van die Groot Karoo in Colesburg.

Kamer 1 beskik oor 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens. Kamer 2 beskik oor 'n dubbelbed. Die beddens het gemaklike matrasse met kraakvars linne, duvets en ekstra komberse/elektriese komberse indien nodig. Die eenhede is skoon en privaat. Daar is 'n en suite-badkamer met stort, toilet, wasbak. Koffie, tee, melk en beskuit word voorsien.

Daar is 'n selfsorghoekie met 'n yskassie, mikrogolf, ketel, toebroodjie-toaster plus breekware en eetgerei in kamers. Daar is 'n waaier, verwarmer.

Die 2 eenhede is langs mekaar en elkeen het 'n buitedeur en patio. 'n Braai op wiele is beskikbaar. Daar is 'n groot tuin. Opgeleide troeteldiere is baie welkom. Rustige omgewing en parkeerplek voor die kamer.

Met 'n ryk geskiedenis, natuurlike prag en buitemuurse aktiwiteite, is Colesberg 'n ideale oornagplek.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
Troeteldiere op versoek

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 774 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Corne P
Gesin met klein kinders
5.0
Vriendelike mense met harte van goud. Lekker verblyf met baie privaatheid. Vriendelike mense en altyd daar om te help.
Feb 2025
David M
5.0
Alles is perfek. Uitstekend. Alles is daar. Selfs 'n braaier op die stoep vir my geplaas. Vir een persoon ook die goedkoopste in Colesberg.
Feb 2025
Stephen P
Saam met lewensmaat
5.0
Gemaklike, bekostigbare oornag wat ek kan aanbeveel. Ons is vriendelik ontvang en Kamer 2 was netjies, skoon en gemaklik. Ons hondjie was ook welkom. ...
Sien meer
Feb 2025
Heleen H
5.0
So lekker gebly. Baie oulik. Ons het baie lekker gebly en baie veilig gevoel. Dit is pragtig netjies en skoon.
Jan 2025
Andrew C
5.0
Lovely stay. The stay was great, thanks.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Suzan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 774

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • De Jager-straat 14, Colesberg, 9795, Noord-Kaap
  • Gaste dink Chrizaan Gastehuis het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 630
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 630
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: De Jager-straat 14, Colesberg, 9795, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGQyNGYwY2I0LTQzNzEtNDM4Mi1hZGE1LTEyYzlmZmIyODM1Yg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R630 per nag, vir 2 mense 774 5 1 5 14 De Jager Street Colesberg 9795 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -30.728537812505 25.088696479797

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang