Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Chrizaan Gastehuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 774 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.6
Corne P
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2025

Vriendelike mense met harte van goud. Lekker verblyf met baie privaatheid. Vriendelike mense en altyd daar om te help.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

David M
1 nag
5.0
Feb 2025

Alles is perfek. Uitstekend. Alles is daar. Selfs 'n braaier op die stoep vir my geplaas. Vir een persoon ook die goedkoopste in Colesberg.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Suzan
Chrizaan Gastehuis
Middag David, Baie dankie vir die ondersteuning en u mooi terugvoer. Waardeer dit. Altyd welkom! Groete, Suzan.

Stephen P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Gemaklike, bekostigbare oornag wat ek kan aanbeveel. Ons is vriendelik ontvang en Kamer 2 was netjies, skoon en gemaklik. Ons hondjie was ook welkom. Goeie oornag om die lang rit te onderbreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Suzan
Chrizaan Gastehuis
Naand Stephen, Dankie dat julle weer hier kom bly het en ook die tyd geneem het om so 'n mooi positiewe terugvoer te stuur. Waarder dit. Suzan. By Chrizaan Colesberg.

Heleen H
1 nag
5.0
Jan 2025

So lekker gebly. Baie oulik. Ons het baie lekker gebly en baie veilig gevoel. Dit is pragtig netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Suzan
Chrizaan Gastehuis
Goeie naand Heleen, Julle terugvoer was 'n groot kompliment. Hoop ons sien weer in die toekoms. Sterkte met die studies! Baie dankie. Suzan by Chrizaan Colesberg.

Andrew C
1 nag
5.0
Jan 2025

Lovely stay. The stay was great, thanks.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Suzan
Chrizaan Gastehuis
Good evening Andrew, Thank you for taking the time to send in a positive comment. I really appreciate it. Hope to hear from you again. Regards, Suzan.

Ronel V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Gerieflike oornag verblyf. Baie lekker gebly by Chrizaan Gastehuis, gerieflike oornag verblyf. Vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Suzan
Chrizaan Gastehuis
Goeie middag Ronel, Dankie vir die positiewe terugvoer. Bly as julle ons plekkie gerieflik gevind het. Hoop ons sien julle weer in die toekoms. Groete, Suzan.

Albert H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Ons het heerlik gekuier en lekker geslaap. Ons is goed ontvang en is voorsien van die nodige inligting. Daar is 3 kragpunte baie goed geplaas in die eenheid wat die laai van fone en horlosies baie vergemaklik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Suzan
Chrizaan Gastehuis
Goeie midds, Albert, Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Bly u het ons plekkie aangenaam gevind. Hoop ons sien weer in die toekoms. Groete, Suzan

John H
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2025

Will definitely stay there again. Fantastic host. Clean and comfortable beds. The fresh milk was a nice surprise for coffee the next morning.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Suzan
Chrizaan Gastehuis
Good afternoon, Good to hear from you again and thank you for all the compliments. Hope to see you and the family again in future. Kind regards, Suzan Celliers at Chrizaan Colesberg

Gawie G
1 nag
5.0
Jan 2025

Lekker plekkie. Lekker plekkie en perfek vir 'n oornag op die lang pad terug huis toe.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Suzan
Chrizaan Gastehuis
Goeie môre Gawie. Was lekker om julle te ontmoet. Dankie vir die terugvoer en bly julle was tevrede met my plekkie. Kom gerus weer. Groete, Suzan by Chrizaan Colesberg.

Zydia L
1 nag
5.0
Jan 2025

Rustig, veilig, vriendelike diens en netjiese kamer. Wat 'n aangename 2 aande oppad na ons bestemming toe en oppad terug. Vriendelike diens en die kamer was toegerus met alles wat ons benodig het. Ek sal vir seker weer die gastehuis kies in die toekoms.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Suzan
Chrizaan Gastehuis
Middag Zydia, Baie dankie vir die terugvoer. Waardeer dit en is bly julle het lekker gebly. Kyk mooi na jou pragtige seuntjie en kom gerus weer. Groete, Suzan by Chrizaan Colesberg.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Suzan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 774

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R 630
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 630
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: De Jager-straat 14, Colesberg, 9795, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGQyNGYwY2I0LTQzNzEtNDM4Mi1hZGE1LTEyYzlmZmIyODM1Yg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R630 per nag, vir 2 mense 774 5 1 5 14 De Jager Street Colesberg 9795 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -30.728537812505 25.088696479797

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang