Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Charla on the Beach

Selfsorg
Weeksdagaanbod 15% af

Kry 15% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vir verblyf vanaf 1 Mrt 2025 tot 31 Mrt 2025.

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 47, Welgelegen Woonstelle 607, Van Ryneveld, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 800 R1 530 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Geleë op die sesde verdieping van 'n hoë woonstelgebou aan die strandfront in Strand. Die woonstel het pragtige see-uitsigte en is maklik bereikbaar met trappe en 'n hysbak. Die kompleks bied 'n waskamer, braaigeriewe, 'n tennisbaan, asook veilige parkeerplek en 24 uur-sekuriteit.

Dié woonstel het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer, 'n kombuis en 'n leefarea. Die hoofslaapkamer kyk uit oor die see en is ingerig met 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Albei slaapkamers deel 'n badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Gerieflikheidshalwe word linne, bad- en swemhanddoeke voorsien.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Die kombuistoonbank dien ook as 'n etenstafel met kombuisstoeltjies en hierdie area strek verder na die sitkamer wat met gemaklike rusbanke en 'n platskerm-TV gemeubileer is. Gratis WiFi is ook beskikbaar. Die groot vensters laat gaste toe om die see-uitsig te geniet.

Charla on the Beach is net 3,5 km vanaf Waterworld, 'n putt-putt-baan, asook verskeie restaurante, en is sowat 6 km vanaf Somerset Mall en die Strand Gholfklub geleë. Strand bied verskeie doendinge soos branderplankry, visvang, swem, sonsondergangvaarte, asook walviskyk in seisoen, en maklike toegang tot die Helderberg-wynroete.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
TV
Volledige kombuis
DStv
Stroomdienste
Braai

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Ongelooflik

Netheid
4.9
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Carol H
Saam met vriende
5.0
Fabulous. Just lovely from beginning to end. Loved the extra touch of milk in the fridge.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Feb 2025
Debbie G
Besigheidsreis
5.0
Amazing stay! Beautiful home with a stunning beach vibe, fantastic beach view. Such a beautiful place to stay! I loved the beach house ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Feb 2025
Johan J
Gesin met klein kinders
5.0
Fantasties. Baie vriendelike ontvangs gehad. Woonstel fantasties toegerus, besonders netjies met pragtige uitsig oor strand area en selfs Tafelberg in...
Sien meer
Jan 2025
Lynné K
Gesin met klein kinders
5.0
Charla on Beach was die ideale plek vir ons gesin om te bly. Ons het heerlik gebly, dankie. Verblyf was skoon, goed ingerig en netjies. Ontvangs was v...
Sien meer
Sep 2024
Danie V
Saam met lewensmaat
5.0
Die ligging van die woonstel is uitstekend, en die woonstel self is baie netjies. Die ligging van die woonstel is uitstekend, en die woonstel self is ...
Sien meer
Sep 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Jaco Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Kusweg 47, Welgelegen Woonstelle 607, Van Ryneveld, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Gaste dink Charla on the Beach het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Toeganklikheid

Rolstoelvriendelike parkeerplek
Stort- of badstoel
Vanaf R1 800
R 1 800 R 1 530
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 800
R 1 800 R 1 530
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 47, Welgelegen Woonstelle 607, Van Ryneveld, Strand, 7140, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA04c9d2799b6579917f8c5a2ffd2d677b915d650e4dd21da458830ef7c1cbb4ee12c3d1f339905f6defa1f3ad71f77b8b5437?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 800 nouVanaf R1 530 per nag (plek vir 4) 9 5 1 5 47 Beach Road Welgelegen Apartments 607, Van Ryneveld 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.121125135069 18.831157979307

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang