Caza Beach Guest House
- Kapasiteit: 18 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Trevor Place 2, La Lucia, Umhlanga, 4051, KwaZulu-Natal
- Vanaf R2 140 per nag, vir 2 mense
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Caza Beach Guest House bied B&B en is in La Lucia geleë. Ideaal vir gaste wat op soek is na elegante, dog gerieflike verblyf, naby die strand en ander besienswaardighede.
Verblyf by Caza Beach Guest House beskik oor 7 slaapkamers wat smaakvol versier is. Hierdie kamers is toegerus met óf 'n koningin- óf koningingrootte-bed, met 'n en suite-stort en of bad, wasbak en toilet. Geriewe ingesluit in al die kamers is lugversorging, 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n yskassie, 'n kluis, 'n haardroër en tee- en koffiemaakgeriewe.
'n Volledige Engelse of buffet-ontbyt word in die eetkamer of skadu-patio-area bedien. Die gastehuis bied ook 'n swembad om 'n verfrissende duik in te neem, en 'n inheemse tuin om te bewonder. Veilige parkeerplek is beskikbaar vir voertuie.
Caza Beach Guest House is binne 50 m van die strand af. Die eiendom is ook naby winkels, restaurante, binnenshuise en buitelugaktiwiteite en casino's. Die gastehuis is ook 'n entjie se ry vanaf uShaka Marine World, winkelsentrums en vele ander besienswaardighede.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Kristel Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 19
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- Trevor Place 2, La Lucia, Umhlanga, 4051, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Caza Beach Guest House het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Umhlanga Durban Noord Durban KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 18 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Trevor Place 2, La Lucia, Umhlanga, 4051, KwaZulu-Natal
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang