Carlo's Boutique Guesthouse
- Kapasiteit: 17 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Nangolo Mbumba-rylaan 62, Walvisbaai, Namibië, 0000, Erongo
- Vanaf R750 per nag, vir 1 mens
Beskrywing
Carlo's Boutique Guesthouse in Walvisbaai, Namibië, bied gerieflike verblyf wat ideaal is vir sakereisigers, paartjies en oornagbesoeke.
Verblyf word gebied in 'n verskeidenheid kamers, elkeen ingerig met gemaklike beddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Elke kamer beskik oor 'n TV met DStv en Netflix, WiFi en tee- en koffiemaakgeriewe.
Gaste kan in die gemeenskaplike sitkamer of eetarea ontspan, van die binne- of buitebraaigeriewe gebruik maak, of 'n duik in die verhitte swembad neem. Daar is veilige parkeerplek op die perseel beskikbaar. Die gastehuis kan vervoer na en van die gastehuis verskaf of toere reël op versoek teen 'n ekstra fooi.
Sandwich Harbour-toere, bootvaarte en kajaktoere is gewilde doendinge naby Carlo's Boutique Guesthouse. Gaste kan 'n wandeling langs die strandmeer geniet en die nabygeleë waterfrontrestaurante en koffiewinkels besoek terwyl hulle by die woonstel bly.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Anna Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Nangolo Mbumba-rylaan 62, Walvisbaai, Namibië, 0000, Erongo
- Gaste dink Carlo's Boutique Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Walvisbaai Erongo Namibië
- Kapasiteit: 17 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Nangolo Mbumba-rylaan 62, Walvisbaai, Namibië, 0000, Erongo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang