Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cape Heritage Hotel

  • Kapasiteit: 44 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Breestraat 90, Kaapstad, 8000, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 800 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Cape Heritage Hotel is in die hartjie van Kaapstad City geleë en bied sy besoekers 'n unieke en geskiedkundige ervaring anders as enige ander. Ons historiese wortels loop diep in die 18de eeu. Die Cape Heritage Hotel is 'n integrale deel van die gerestoureerde Heritage Square. Die vroegste Nederlandse en Georgiese huise is in 1771 gebou; die Cape Heritage Hotel-gebou self is in 1780 gebou.

Die Cape Heritage Hotel bied 'n magdom moderne geriewe, maar behou sy eeue oue sjarme en karakter. Die hotel bied 17 slaapkamers; standaard, luukse en suites, elkeen individueel aangestel om sy unieke historiese karakter te versterk.

Die hotel is ideaal geleë om Kaapstad te voet te verken, met lewendige Langstraat 'n hanetreetjie weg en die V&A Waterfront en Kaapstad Internasionale Konferensiesentrum binne maklike stapafstand asook direkte toegang tot die sakegebied, inkopies en lekker eetplekke.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
WiFi
Wasgoeddiens
Gimnasium
Spa
Alle maaltye beskikbaar
Ontbyt beskikbaar
Toeganklik vir kosaflewerings-apps
Restaurant op die perseel
24-uur-ontvangs
Lughawe-vervoer op versoek
Openbare vervoer naby
Vervoerdienste

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.5
Diens
5.0
Veiligheid
4.6

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Anja Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • Breestraat 90, Kaapstad, 8000, Wes-Kaap
  • Gaste dink Cape Heritage Hotel het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 3 800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 3 800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 44 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Breestraat 90, Kaapstad, 8000, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA148e0babdc99736d8062977fcd036bba6dd04c987a250e8abe0a732ba25c4f603cac2645bf8f7058e4a227b5e32d982c1756?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 800 per nag, vir 2 mense 10 5 1 5 90 Bree Street Cape Town 8000 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-00:00 11:00 -33.920718426674 18.418300151825

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang